Gold Reef, hier kom ons!!! |
16 Oktober laaste dag vir die matrieks!! |
Twee suksesvolle oudkamermaats, Elias en Dumisani, het hulle koshuisvader, mnr. Franscois Crauwcamp ook 'n oudleerder van HTS, kom groet!! |
Van die graad 12B's 2015! |
Loslitdag 2015!! |
Matriekafskeid 2015
Lyfwagte is gereël vir die mooi meisies! |
Oudleerders kom maak 'n draai by die skool!
|
Charlie Brown graad 11 in 2015
2 April 1997 - 24 Julie 2015 |
Matrikuleer in 2015!
Lefa Mofokeng! |
...die een lyk nes die ander!!
Matrikuleer in 2014
Relebohile Mokoena en Tokelo Nthejane |
Morena Macheka en Thato Maimane |
Matrikuleer in 2002
Teboho Machabe, junior burgemeester in 2002! |
"Ai, die goeie ou dae, toe 'n man nog hare en verstand gehad het ... en geld, want Pa het mos daarvoor gesorg!!"
Aan die woord, is Teboho Machabe, die chemiese ingenieur, wat HTS as die eerste trappie in sy toekomspad gesien het!
Matrikuleer in 2006
George Mohapi, die vriendelike oudleerder van 2006 saam met Charmell Flank, sy verloofde. |
Matrikuleer in 1999
Clinton Ruthven matrikuleer in 1999 en is nou 'n Gautenger in murg en been!! |
Mnr. en mev. André du Plessis besoek die skool!
Mnr. Du Plessis: "Ek het 25 Maart 1963 om 7:30 by die deur ingestap en 25 Maart 1991 om 7:30 by die deur uitgestap."
Mnre. Pieter Swanepoel, Henk J van Vuuren, me. Ellen Maine, mnr. Francois Crauwcamp en me. Alda Welman. |
Mnre. Pieter Swanepoel, Henk J van Vuuren en mnr. Francois Crauwcamp saam met mnr. André du Plessis. |
Twee Tekkie-André's bymekaar - die ouer en die jonger weergawe! Mnr. André du Plessis saam met mnr. André van Dyk! |
Mnr. en mev. André du Plessis, saam met mnr. Pieter Swanepoel! |