Showing posts with label Adrian Olivier. Show all posts
Showing posts with label Adrian Olivier. Show all posts

Wednesday, 27 September 2017

Rugby-presteerders...


Akademie-span: Morena Sekoai, Slade Douse en
Kamohelo Khampepe


Rugby O/19-VKB: Adrian Olivier, Stompie Hanabe en 
Vince Palane























HTS Welkom het vanjaar twee rugbyspanne waarmee hulle kan spog. Dit is die 0/19-VKB-span. Adrian Olivier, Stompie Hanabe en Vince Palane vorm deel van dié span en dan 'n Akademie-span wat Morena Sekoai, Slade Douse en Kamohelo Khampepe insluit.

Monday, 1 May 2017

Deel van die SA-span

Adrian Olivier, mnr. Henk van Vuuren en Siya Nyathi in
Durban tydens die SA-atletiekbyeenkoms














Wednesday, 13 July 2016

Dié span-manne van 2016!


Dié manne wat hierdie vakansie gaan rugby speel is
Siyamamkela Ngxesha (Griffons O/19), Vusikhaya Hanabe
(Akademiespan O/18), 
Thando Ngcoza (Griffons O/19) en
Adrian Olivier (
Akademiespan O/18).

Saturday, 19 March 2016

SA Hoërskole Atletiek in Bloemfontein - Saterdag

Richard Owuru  het 'n derde plek in die 0/19 200m finaal
gekry. Hy het gister 'n vierde plek behaal in die 0/19 
100m finaal, met 'n verskil van 0.01 vir derde.
Richard, jy is 'n wenner!!

Baie geluk. Rus goed die vakansie en takel die tweede kwartaal met spoed!!










Sizwe Mtsambela was tweede in die semifinaal van die 
200m, Baie goed. Gelukkig is daar nog 'n 2017!! 









Vinnige voete...
Sizwe Mtsambela, Siyabonga Ntathi, Richard Owuru 

en Adrian Olivier.













































Monday, 29 February 2016

Hoë bome vang die meeste wind...


Richard Owuru, Tebogo Mokgalagadi, Adrian Olivier, Siyabonga
Nyathi, Thuso Mpuang, Sizwe Mtsambela, 
Tshepo Raseboka,
en Lasaro
Duidelik kan die hoë bome in die agtergrond van die foto gesien word.
Op die voorgrond is 'n paar van die Tekkie-atlete...