Showing posts with label Matjhabeng. Show all posts
Showing posts with label Matjhabeng. Show all posts

Saturday, 28 March 2026

Flashback Friday: 2012 Met Bill Clinton in America

 
It's not who you are, it's who you know ... Sibusiso Tshabalala (left), former junior mayor of  Matjhabeng, met Bill Clinton, former president of the United States, on a visit to America. Sibusiso is a third-year student of the University of the Free State.

[Vista 31 Mei 2021]

Sibusiso was also headboy of Technical High School in 2009.

Thursday, 8 August 2019

Die JCC-lede vir die termyn 2018/2019 ...

Die netjiese manne van die JCC, net voordat hulle saal toe beweeg vir die amptelike foto's wat deur die skool geneem gaan word.

Die manne van faam is Kgosana Moeketsi, die junior burgemeester van Matjhabeng, Mthuthuzeli Matholengwe, die junior lid van die driemanskap, en Alex Manise, HTS se senior verteenwoordiger.

Op die informele foto's kan duidelik gesien word dat ernstige sake deel van die gesprek vorm.

Dankie dat julle sulke goeie ambassadeurs vir die skool is. Sterkte vir die res van julle termyn!

Foto's: Alex Manise en Kgosana Moeketsi

Thursday, 14 March 2019

Matjhabeng JCC - cleaning campaign ...

Bring at least one refuse bag with and tell a friend. Be the change you want to see.

Matjhabeng change for the better. We want to see you there in large numbers!!

Junior Mayor: Kgosana Moeketsi