Showing posts with label JD van den Berg. Show all posts
Showing posts with label JD van den Berg. Show all posts

Monday, 15 December 2025

Tekkies se merkers kan ook nou vakansie hou



Dankie vir al die harde werk wat die merkers ingesit het om die matrieks se eindvraestelle te merk. Ook julle rooi en groen penne is nou weggebêre tot 14 Januarie 2026. Ontspan en rus goed!! 

Saturday, 7 June 2025

Head of Department: GET & EGD and Mathematics


We are proud to announce the promotion of Mr Van den Berg to Head of Department: GET & EGD.
As a valued member of our school community, we know he will continue to inspire excellence in his new role. Well done!

We are proud to announce the promotion of Mr Dajee to Head of Department: Mathematics.
As a dedicated and respected member of our school community, we know he will continue to make a meaningful impact in his new role. Well done!

Sunday, 4 September 2022

Sportdag te Kroonstad

 




[Dankie, mnr. JD van den Berg vir die foto's - dit word baie waardeer!]

Sunday, 19 September 2021

LOL


A group of engineering students and their teacher were given free air-plane tickets to go on a holiday

Once on the plane, the captain announced that they were on the plane the students had built. Everyone freaked and rushed out of the plane, except for the teacher who stayed there with calm. When the flight attendant asked why he hadn't left, he responded " I know the abilities of my students. This plane won't even start".

[Thank you, Mr. JD van den Berg]

Thursday, 9 September 2021

The Best Seed: A Short Story about Sharing

There once was a farmer who grew the most excellent wheat. Every season he won the award for the best wheat in his county.

A wise woman came to him to ask him about his success.

He told her that the key was sharing his best seed with his neighbours so they could plant the seed as well.

The wise woman asked, “How can you share your best wheat seed with your neighbours when they compete with you every year?”

“That’s simple,” the farmer replied. “The wind spreads the pollen from everyone’s wheat and carries it from field to field. If my neighbours grew inferior wheat, cross-pollination would degrade everyone’s wheat, including mine. If I’m to grow the best wheat, I must help my neighbours grow the best wheat as well.”

This is not only excellent advice for growing the best crops, but also great advice for how to live your life.

If you want to live a meaningful and happy life, help others find happiness.

Remember: The value of your life is measured by the lives you touch with love, kindness, respect, and hope.

[Thank you, JD van den Berg]

Saturday, 7 August 2021

6 stories

1. Once all villagers decided to pray for rain. On the day of prayer, all the people gathered, but only one boy came with an umbrella. 
That is FAITH.

2. When you throw babies in the air, they laugh because they know you will catch them. 
That is TRUST.

3. Every night we go to bed without any assurance of being alive the next morning, but still we set the alarms to wake up. 
That is HOPE.

4. We plan big things for tomorrow in spite of zero knowledge of the future. 
That is CONFIDENCE.

5. We see the world suffering, but still, we get married and have children. 
That is LOVE.

6. On an old man's shirt was written a sentence, "I am not 80 years old; I am sweet 16 with 64 years of experience." 
That is ATTITUDE.

Have a happy day and live your life like these six stories. Remember: Good friends are the rare jewels of life, difficult to find and impossible to replace!! And the current pandemic is not permanent.

[Thank you, JD van den Berg, for sharing]

Monday, 24 February 2020

This is Shrek ...

This is Shrek the sheep. He became famous several years ago when he was found after hiding out in caves for six years. Of course, during this time his fleece grew without anyone there to shorn (shave) it. When he was finally found and shaved, his fleece weighed an amazing sixty pounds. Most sheep have a fleece weighing just under ten pounds, with the exception usually reaching fifteen pounds, maximum. For six years, Shrek carried six times the regular weight of his fleece. Simply because he was away from his shepherd.

    This reminds me of John 10 when Jesus compares Himself to a shepherd, and His followers are His sheep. Maybe it’s a stretch, but I think Shrek is much like a person who knows Jesus Christ but has wandered. If we avoid Christ’s constant refining of our character, we’re going to accumulate extra weight in this world—a weight we don’t have to bear.

    When Shrek was found, a professional sheep shearer took care of Shrek’s fleece in twenty-eight minutes. Shrek’s sixty pound fleece was finally removed - enough wool to make suits for 20 men!  All it took was coming home to his shepherd.

    I believe Christ can lift the burdens we carry, if only we stop hiding. He can shave off our ‘fleece’—that is, our self-imposed burdens brought about by wandering from our Good Shepherd.

    “Come to Me, all you who are weary and burdened, and I will give you rest. Take My yoke upon you and learn from Me, for I am gentle and humble in heart, and you will find rest for your souls. For My yoke is easy and my burden is light.” Matthew 11:28-30

[Thank you, JD van den Berg for sharing this with us.]

Saturday, 15 February 2020

Die tegniese lanseervergadering ...

Wat is 'n "start up"-vergadering in Afrikaans? Dalk 'n lanseervergadering??

Wel, as die redaksie so na die gesigte van die Tekkie-personeel kyk, dan lyk dit of die lanseerpoging die teiken getref het! Mnre. JD van den Berg, Francois Crauwcamp, Henk van Vuuren, Pieter Swanepoel, Fanie Pretorius en die kameraman - Erick Litjamela. Die enigste roos tussen die dorings is me.  Aletta Makgitla, 

Thursday, 17 October 2019

Preprysuitdeling-gebeure ... 'n kykie agter die skerms!

Baie selde word daar tydens 'n funksie gedink aan al die swoeg en sweet vooraf om dinge tydens 'n prestige-geleentheid op geoliede wiele te laat loop.

Hier is so 'n klein kykie agter die skerms. Raakvatters wat weet dat vele hande ligte werk maak. 

Foto's: Mevv. Lucinda van den Berg en Lindie Rode



Die span wat met leë tafels begin het, en na die tyd
hul handewerk met tevredenheid kon gade slaan.
Mev. Lucinda van den Berg, mnr. Johann van den Berg,
mev. Hester Bothma, mnr. JD van den Berg en

mev. Lindie Rode


Saturday, 28 September 2019

o. 17-7's-rugbytoernooi se suksesse ...

Hierdie span het 'n tweede plek gekry.
Die seuns sien elke jaar baie uit na die uitstappie by Warthog Inn, Jaru-sportakademie 7's. Dit is geleë net buite Brits in die Noordwes-provinsie. 

HTS het vanjaar 4 spelers wat gekies is om aan die 7's in Dubai deel te neem. Hulle is Neo Lesoetsa, Oratile Maneng, Bonga Speelmam en Kamohelo Nthoba. Baie geluk aan hierdie manne. Indien daar enige een is wat 'n geldjie in hierdie manne se rugbytoekoms wil belê, kontak gerus die skool vir verdere inligting.

Foto's: Mnr. JD van den Berg. 


Die groep wat gekies is om aan die Dubai 7's
deel te neem. Van HTS is dit Neo Lesoetsa,
Oratile Maneng, Bonga Speelmam en Kamohelo
Nthoba

Saturday, 21 September 2019

Welkom Volkskool se "Pa en dogterbal" ...

Mnr. Joost Matthysen saam met sy oogappel. 
Welkom Volkskool het 'n baie geslaagde  "Pa en dogterbal" aangebied vir die dogters van graad 1 tot 7 wat oor twee aande gestrek het. Twee Tekkie-pa's het hulle ook opgetof vir die aand wat vir die graad 1-3's gehou is en het gedas en gepak by die spoggerige geleentheid opgedaag. 'n Mens kan duidelik sien dat hierdie appels nie ver van die boom geval het nie.


Mnr. JD van den Berg, saam met sy hart se punt!

Saturday, 24 August 2019

Tekkie Sewes ...

Vandag was nie die 7's se dag nie. Die o/17 verloor 12-17 in die ekstra time with golden score teen Ladybrand. Die o/15 verloor 7-27 in die finale ten Blouskool.

Foto's: Mnr. JD van den Berg  

Mnr. Van Vuuren, hierdie is die Vrystaat en nie die
see nie ... al tuur mnr. hoe ver die verskiet in!

Thursday, 11 April 2019

Invuctis


Out of the night that covers me,
       Black as the pit from pole to pole,
 I thank whatever gods may be
       For my unconquerable soul.

 In the fell clutch of circumstance
       I have not winced nor cried aloud.
 Under the bludgeonings of chance
       My head is bloody, but unbowed.

 Beyond this place of wrath and tears
       Looms but the Horror of the shade,
 And yet the menace of the years
       Finds and shall find me unafraid.

 It matters not how strait the gate,
       How charged with punishments the scroll,
 I am the master of my fate,
       I am the captain of my soul.

[Dankie, mnr. JD van den Berg] 

Friday, 22 March 2019

Sportweni: Sportafrigting - uit die boonste takke ...

Mnr. Dawie de Jager
Duidelik is dit die heel beste manier van afrigting! En mnr. Dawie de Jager het die bewyse op papier!!
HTS wen teen Baberton Hoër met 22-10.
Die skoolkoerant het sy paparazzi saamgestuur om foto's soos hierdie op die voorblad te kry.

Fotograaf: Mnr. JD van den Berg

Sunday, 9 December 2018

Son, sand en sewes ...

Die voorreg wat die handjievol rugbyspelers het om deel te neem aan die "Emirates Airline Dubai Rugby Sevens" is vasgevang in 'n paar foto's.

Ayanda Mqambeni, 'n graad 11-leerder van HTS, is deel van die span wat eendag hierdie ervaring op sy CV kan skryf.

Die redaksie wag op sy terugkeer, sodat daar 'n eerstehandse onderhoud met Ayanda gevoer kan word. Intussen is die skool baie trots op hierdie leerder wat weet hoe om 'n rugbybal te hanteer.

Foto's: Baie dankie, mnr. JD van den Berg wat Tekkie Tonic op hoogte van sake hou.



Thursday, 25 October 2018

Op pad terug van Gold Reef City af ...



Die top 10 na Gold Reef City ...

Die 40 top 10-leerders het hierdie dag geniet - weg van boeke, klokke en huiswerk ... miskien is dit glad nie so 'n slegte idee om te sorg dat jy altyd onder die top 10 bly nie!! Mnre. JD van den Berg en Johann Herbst het heerlik meegedoen aan al die pret...

Die fotograaf van die dag was mnr. Johann Herbst.







Saturday, 8 September 2018

Baie geluk, Tekkies 7's!

Dié vuur en vlam-span wen 4 wedstryde en verloor 4 en kry 'n algehele 4de plek op die toernooi. Dis iets om te vier en daarom gaan ons 'n vieruurtjie op julle drink. Die span is egter aangevuur om volgende jaar soos 'n lopende vuur deur die wedstryde te gaan. Hou hulle dop!

Tekkies se O/17 7's-rugbytoernooi by Warthog Inn, Brits

14 seuns en twee afrigters het Vrydagoggend vroeg met die toerbus die pad na Brits aangedurf. Hulle moet 8 wedstryde in 24 uur speel (sluit slaap, eet en besigtiging by die 24 uur in.) Die laaste wedstryd begin vanmiddag om 17:00 uur. Die span het ook 'n spanbestuurder en 'n bagasiemeester saamgeneem om sake te vergemaklik. Hulle het gister twee wedstryde gespeel - een gewen en een verloor.  Sterkte vir die res van die wedstryde. Ayanda Mqambeni is die kaptein van die span.
Afrigters: Mnre. JD van den Berg, Dawie de Jager,
Foto's: Mnr JD van den Berg 



Vroegoggend, net buite die kamp waar die
Tekkies gebly het.