Showing posts with label Katleho Letsaba. Show all posts
Showing posts with label Katleho Letsaba. Show all posts

Friday, 24 January 2020

'n Woord van Katleho Letsaba ...

Katleho Letsaba en die graad 12D's

Sjoe! Dit Was 'n Plesier Om Daar Te Wees. Dit Was Baie Wonderlik! Ek Is Baie Bly Dat Ek Gekom Het En Vir Die Toevoeging Van Waarde Tot Die Leerders. 

I'm Already Looking Forward To More Open Slots So That I Can Just Add More Over What I've Already Poured Out!

Blessings - Katleho

Shallow Reasons = Empty Success ...

It's Difficult Being A Young Person, And Having To Find Your Ground. You Grew Up With A Certain Dream, Only To Change It As Time Goes And Circumstances Change. You Pick Up On An Aspiration Because Of Someone's Influence, And Drop It Later On. You Go To Varsity/College And Pick Any Course Just Because Of Pressure And Fear Of Joy Doing Anything. 

You Feel As Though You're Running Out Of Time As Your Friends Are Pursuing Their Dreams. You Feel Like You Have No Hope. It Really Drains Right?

What I Have Learnt Is That Everyone On Earth Has A Purpose And A Passion. Take Time To Really Think About What You Want To Become. Look At Your Traits And Skills. Align That With Something In This World. And If That's Tough For You, Get On Your Knees And Ask God To Reveal Your Purpose. I Believe That Once You Be Obedient To Serving Your Purpose, Your Passion Easily Falls In Line. If You Don't Have A Good Reason As To Why You're Doing What You're Doing, You're Bound To Do Many Things, Most Of Which End Up In Thin Air. Take Up Your Mantle And Stop Thinking It's Stupid. Rise And Shine. People Will Talk. So What?

What Does God Say? That's Where Your Focus Needs To Be. Be Strong, You've Got This. And Don't Be Tough On Yourself. Blessings!

Katleho Letsaba (middle) and the
grade 12D's


Friday, 5 July 2019

Gasspreker - Katleho Letsaba

Katleho Letsaba, een van verlede jaar se matrieks is uitgenooi om as gasspreker by 'n jeugkonferensie in Soweto op te tree. Baie sterkte - ons is trots op jou. Baie voorspoed op jou pad vorentoe.

Sunday, 16 December 2018

Beursonderhoud ...

Soos 'n wafferse ervare reisiger staan Katleho Letsaba by die ingang van die Bram Fischer-lughawe op pad na 'n beursonderhoud in Midrand.

Vodacom het die belowende beursaansoekers se vlug-, sowel as hotelkoste vir een nag betaal. Dit is belangrik vir enige maatskappy om die studente vir wie hy 'n beurs gaan gee, in die oë te kyk om te sien of die mens op papier dieselfde mens in lewende lywe is.

Baie sterkte, Katleho en hou Tekkie Tonic op hoogte ...



Sunday, 21 October 2018

Matrieks voor die prysuitdeling ...

Katleho Letsaba, Tekkie Tonic se gereelde verslaggewer die afgelope twee jaar, het Donderdagaand 'n klompie informele foto's geneem voor die prysuitdeling begin het. Van die matrieks was in 'n luimige bui, want die harde werk van die afgelope jaar het vrugte afgewerp.





Die einde van hulle skoolloopbaan - mnre. Majoe en Tsobo
gee mekaar die spreekwoordelike hand!


Saturday, 20 October 2018

Matrikulant van 2014 woon prysuitdeling by ...

Farhaan Bhamjee, 'n matrikulant van 2014, het HTS se prysuitdelingsfunksie van 2018 bygewoon om te sien hoe het vanjaar se matrieks gevaar. Hulle was in graad 8 toe hy in graad 12 op die matriekraad was. Farhaan is 'n Tekkie in murg en been, wat nog steeds die belange van sy Alma Mater op die hart dra. Dankie vir dié besoek - dit is 'n eerste keer dat iemand van 'n ander dorp ry, net om te sien hoe gaan dit met sy ou skool se uitslae. 'n Spesiale woord van gelukwensing van Farhaan aan die top 3 leerders van graad 12: "Julle het reeds in graad 8 julle merk gemaak. Sterkte vir die eindeksamen - ek sien uit na die uitslae op 3 Januarie 2019" 
Ruan Bekker, Kanya Gojo, Farhaan Bhamjee, 
Katleho Letsaba, Esenam Best Tsewu en
Renier de Lange, 

Thursday, 4 October 2018

'n Haan onder die henne ...

HTS se matriekafskeid.
Tekkies se dux-leerder is 'n baie besige man en sommer baie gewild ook ... Hy moes in sy besige studieprogram tyd inruim vir 4 matriekafskeide. Geen maklike taak nie. Tekkie Tonic kon foto's van drie van die geleenthede kry en probeer om foto's van die vierde afskeid vir die lesers in die hande te kry. Wie weet, as daar nie botsende datums was nie, was dit dalk hierdie jongeling se benydenswaardige taak om meer dames na hul matriekafskeid te vergesel.
Welkom High se matriekafskeid.

Wessel Maree se matriekafskeid.

Sunday, 9 September 2018

MJC-verteenwoordigers vir 2018/2019

Die nuwe junior burgemeester vir 2018/2019 is
Thandeka Monyake van Edmund Rice
Daar ís 'n tyd om te kom en 'n tyd om te gaan. Die oue en die nuwe - Tekkies se nuwe gr. 10-verteenwoordiger op die raad is Alex Menese, Kanya Gojo is die uittredende junior burgemeester, terwyl Kgosanna Moeketsi die nuwe onderburgemeester is en Katleho Letsaba is die uittredende munisipale bestuurder. 



Saturday, 25 August 2018

Tekkie Tonic se fotograaf is uitgevat en opgetof ...

HTS se matriekafskeid ... 'n aand wat van elegansie en styl gespreek het, het op 24 Augustus 2018 plaasgevind. Die saal het soos 'n sprokie gelyk en die aand was vol glans, swier en prag. Die meisies het geskitter in hul aandrokke en die manne was deftig en stylvol uitgevat.

Dit was verseker 'n aand wat elke matriekleerder vir baie lank nog sal onthou en koester!

Tekkie Tonic se fotograaf van die afgelope twee jaar, het sy matriekafskeid terdeë geniet. Aan sy sy was Bokamoso Pitseng, wat luister aan sy aand verleen het.

Katleho Letsaba en Bokamoso Pitseng 

Die paartjie arriveer in styl by die afskeid, met mnr. Kubjana
aan stuur van sake.

Fotograaf en stilis:  Lebakeng Matlotlo en Neo Damazane

Friday, 29 June 2018

Bloemfontein: Klasse by CUT

Rethabile Majoe, Thato Phakoe, Thamsanqa
Tsobo en Thabang Fako.
Hierdie manne gaan met meer verstand en breinselle terugkom, as waarmee hulle Welkom verlaat het. Ons hou julle punte met valkoë dop! Viva kennis!
Katleho Letsaba

Friday, 8 June 2018

Active ATOMS ...

What begin as an experiment has gradually matured into a tool people can not live without in the educational sector.

The co-founder, Kabelo Makheta and four demi-tutors of ATOMS, have found a solution to counter act the lack of understanding of the power subjects maths and science by offering tutorials that are effective in breaking down topics for learners to understand fully and apply in their daily educational lives.


Contact: Kabelo Makheta 079 147 8832     

Monday, 4 June 2018

Active ATOMS

What begin as an experiment has gradually matured into a tool people can not live without in the educational sector.

The co-founder, Kabelo Makheta and four demi-tutors of ATOMS, have found a solution to counter act the lack of understanding of the power subjects maths and science by offering tutorials that are effective in breaking down topics for learners to understand fully and apply in their daily educational lives.

Contact: Kabelo Makheta 079 147 8832     

Friday, 25 May 2018

Monday, 14 May 2018

The Tekkies Left Bloemfontein In High Spirits...

The Tekkies Arrived At CUT In High Hopes To See What Varsity Is All About. Everyone Had Their Own Opinions But It All Panned Out Different.

CUT Has Different Faculties That Have A Vast Amount Of Careers That One May Fall Under. Everyone Was Very Much Informed And Were Also Keen To Fill In Application Forms.

On The Other Hand, The University Of Free State Was Impeccably Amazing! Everyone Was Inviting. There Was A Same Form Of Aura That Would Be Found In THS Welkom.

Each And Every Tekkies Blended With Respect To Culture And Conduct. All In All, The Tekkies Left Bloemfontein In High Spirits Of Returning There Very Soon ...

 

Sunday, 13 May 2018

Katleho Letsaba said:

"The Excursion Was Very Informative.
Most Of Our Questions Were Answered In Detail.
We Visited The Different Faculties In Education And Saw All The Different Careers One Can Pursue.
The Walk Through Those Corridors Reminded Everyone That This Is Our Last Year.
All In All, Attending The Open Day Was A Real Investment.
Everyone Enjoyed It Fully."

Tekkie-uitstappie na CUT en UOVS...

Fotograwe: Katleho Letsaba, Kenny Ramorakane
Dankie aan die fotograwe wat altyd gereed is met hul kamera op alle plekke en uitstappies. Julle hou die Tekkie Tonic-lesers op hoogte van sake!

Click HERE to see more!