Showing posts with label Maskers. Show all posts
Showing posts with label Maskers. Show all posts

Wednesday, 16 September 2020

Mask for sale

 




Sunday, 7 June 2020

Die strewe na 'n post-Covid-19-tydperk

Die personeel tydens Covid-19

Die personeel na Covid-19

Foto's: Marlene Viljoen 

Friday, 5 June 2020

Die gemaskerde man ...

'n Boom word aan sy vrugte geken en 'n fisiese
wetenskap-onderwyser aan sy masker!
'n Baie entoesiastiese mnr. Johan Herbst het besluit om 'n bietjie sigbare wetenskaplike inspirasie aan sy leerders oor te dra. Daarvoor het hy 'n bietjie "atome" by Einstein gaan leen en die periodieke tabel by Dmitri Mendeleev. En saam gaan hulle die Covid-19-matrieks tot hoër hoogtes voer.

Mnr. Herbst het sommer vir sy matrieks ook maskers laat maak, maar dit is slegs bekombaar as jy presteer in die vooraf vasgestelde kwartaal 2-kompetisies. [Matrieks, so 'n wenk van die redaksie se kant af - leer!!! Dié eksklusiewe masker kan deel word van jou skooluniform.]