Showing posts with label Skoolhoof. Show all posts
Showing posts with label Skoolhoof. Show all posts

Monday, 5 August 2024

LOL: Blou Maandag-humor ...

“Richard, staan op! Dis tyd om skool toe te gaan,” roep sy ma.

“Ma, ek is nie lus nie! Al die kinders is lelik met my, die onderwysers is goor, die plek is heeltemal ondraaglik!”

“Trek aan jou klere, Richard! Per slot van sake is jy die skoolhoof.”

Friday, 24 May 2024

Flashback Friday: 10-jaar reünie vir die 2001-matrieks

Mnre. John Anderson, Henry Welman, mev. Alda Welman,
Riaan Rademeyer, mev. Christa Grobbelaar, mnr. Willem Grobbelaar
en mev. Malinda Anderson  
Hoofseun aan die woord.
Reünie van die matrieks van 2001. Van Wyk Fischer was die hoofseun (VRL-voorsitter) en dit was ook hy wat die heerlike reünie gereël het. Hy het Stephan Pienaar, 2002 se hoofseun, genooi om deel te wees van die reünie, aangesien hy 2012 se reünie sou reël. Mev. Hester Bothma het 'n bederfete voorgesit, terwyl haar man, Bonnie, gesorg het vir die braai.  
Van Wyk hoef nie ver na 'n fotograaf te gesoek het
nie, die fotograafpaar is familie. Sy broer Bernard 
en skoonsus van Pink Flower Productions
het dié takie met 'n glimlag gedoen.

Gaan besoek gerus Bernard Fischer se Pink Flower Productions HIER. Hierdie kreatiewe paar het al meer as 750 troues gedoen.

Flashback Friday: 2008 staff members


Mrs Malinda Anderson
Mrs Linda Bester (Admin staff)
Mrs Hester Bothma  (Admin staff)
Mr Brand
Mrs Sanita Burrows
Mr Francois Crauwcamp
Mr Deon Fourie
Mr Willem Grobbelaar
Mrs Beatrice Hinrichs
Mr Gunther Hinrichs
Mrs Riana Hinrichs (Admin staff)
Miss Charmaine Hughes
Mr Henk Jansen van Vuuren
Mr Deon Joubert
Mrs Pikkies Lamprecht
Mrs Winnie le Roux
Mr Tobie Louw
Mr Cecil Meyer
Mr AJ Mouton
Miss Karin Munnik
Mrs Magda Nel
Mrs Marguerite Pienaar
Mr Jan Potgieter
Mrs Elsa Pretorius (Admin staff) 
Mr Fanie Pretorius
Mrs Christa Saayman
Mr Pieter Swanepoel
Mr JD van den Berg
Mr Johann van den Berg
Mrs R van Heerden
Mr Mike Visagie
Mrs Alda Welman
Youth Worker
Mr Peace Nthunya

Thursday, 29 February 2024

Awarded for hard work


 This article was published in the Vista Newspaper today. Read all about it right here!

Sunday, 10 September 2023

THS principal in the top 9 in South Africa


Mr Rodgers attained the first position in the Secondary Schools Leadership category at the Provincial Teaching Awards 2023. Warmest congratulations on your achievement! Wishing you more success with the last round. You are an inspiration!

[Click HERE for the article on page 4 in Vista - 7 September 2023]

Tuesday, 22 August 2023

Dink hieroor ...

Northland kollege se skoolhoof, John Tapene, het die volgende woorde aangehaal uit 'n regter, wat gereeld met die jeug werk, se toespraak: "Ons hoor altyd die vrae van tieners: Wat kan ons doen?

Waarheen kan ons gaan?

My antwoord is: Gaan huis toe, sny die gras, was die vensters, was die motor, leer om te kook, 'n vlot te bou, 'n werk te kry. Besoek die siekes, bestudeer jou lesse en nadat jy klaar is, lees 'n boek.

Jou dorp skuld jou nie ontspanningsgeriewe nie en jou ouers skuld jou nie pret nie.

Die wêreld skuld jou niks nie. Dis jy wat die wêreld iets skuld.

Jy skuld dit jou tyd, jou energie en talent sodat niemand weer in 'n oorlog betrokke sal wees of eensaam en siek nie.

Met ander woorde, word groot, hou op om 'n tjankbalie te wees. Kom uit jou droomwêreld en ontwikkel 'n ruggraat, nie 'n wensbeen nie.

Begin optree soos 'n verantwoordelike persoon. Jy is belangrik en jy word benodig.

Dis te laat om rond te sit en te wag vir iemand om eendag iets te doen. Eendag is NOU en daardie iemand is JY."

[Geleen]

Friday, 17 June 2022

Leer ken die mens agter HTS se nuwe hoof

Gaan loer in hierdie week se Vista na die interessante artikel oor mnr. Rodgers. Klik HIER vir die artikel.

Saturday, 30 April 2022

HTS se 6e skoolhoof ...

Baie geluk, mnr. Rodgers, met jou aanstelling as skoolhoof en ons vertrou dat, met die hulp en ondersteuning van die gemeenskap, ouers en onderwysers, jy hierdie taak suksesvol sal kan aanpak. Mnr. Rodgers was die afgelope 5 jaar departementshoof by die skool en die laaste ruk waarnemende adjunkhoof.

Ons wens mnr. Rodgers die beste toe vir sy pad vorentoe as hoof. Ons bid vir jou en jou gesin net voorspoed toe en hoop dat jy geluk en sukses in jou persoonlike lewe, saam met die familie, en ook in jou beroep sal smaak. Ons wens is dat hierdie nuwe hoofstuk aan al jou verwagtinge sal voldoen met die wete dat God as kompas jou sal lei.

Baie dankie aan mnr. Henk van Vuuren wat as skoolhoof waargeneem het vanaf Februarie 2021 tot April 2022. Ondanks die moeilike omstandighede en Covid-19 het hy die leisels styf vasgehou en die personeel en leerders gelei.

Klik HIER.