Showing posts with label Pool. Show all posts
Showing posts with label Pool. Show all posts

Friday, 26 July 2019

'n Pool-dankie


Poolkompetisie op "internasionale vlak"!

Duidelik is hierdie nie amateurs nie. Dankie mev. Karen Herbst vir die foto's. Hierdie foto's gaan in die annale van die skool gebêre word!

Dankie mnr. Johann Herbst wat "internasionale" grense verskuif het om hierdie spanbou te reël. Die entoesiasme waarmee jy hierdie taak aangepak het, gaan nie ongesiens verby nie.