Ons is min, maar moet ons nie onderskat nie!!
Mohau Makhongoana, Junior Sehlapelo en George
Motapane
van graad 11B! |
Hou hierdie manne dop!!
|
Hierdie nuutgestigte klub is besig om met rasse skredes te groei. Hierdie is maar die derde week in die baie jong klub se bestaan en reeds is die getalle beduidend! Kom loer gerus wie die nuwe lede is wat hierdie week aangesluit het. Die sterre van die skool |
Hou hierdie manne dop!! Tlotliso Molelekwa en Sello Mokhali!! |
So stil-stil is hierdie 4 manne besig om hulle merk te maak.
Hulle is Buthelezi, Khotso Chomane, Tankiso Kabi en Vuyani Booi.
|
Graad 12B het hand aan die ploeg geslaan! |
Graad 12E se kookwatermanne!!
Voor: Bongani Langatshe,
Karabo Sebuse, Lehlohonolo Mosito,
Agter: Zolile Mali, Mosa Dimpane, Nhlanhla Mthembu, Simon Sebokolodi
|
Die eerste lede van die eksklusiewe klub
Tankiso Kabi, Vuyani Booi, Lefa Mofokeng, Bongani Khambule, Jongikhaya Mgsabayi en Kabelo Makhetha |
Klub Guru
Definitions:
from The
American Heritage® Dictionary of the English Language, 4th Edition
n. Hinduism
& Tibetan Buddhism A personal spiritual teacher.
n. A
teacher and guide in spiritual and philosophical matters.
n. A
trusted counselor and adviser; a mentor.
n. A
recognized leader in a field: the guru of high finance.
n. An
acknowledged and influential advocate, as of a movement or idea: "In a
culture that worships slimness, he
was the Guru of Lean” ( Erica Abeel).
leading authority in a particular field: a cricketing guru
Bogenoemde is
'n woordeboekdefinisie van die woord "guru".
Om aan die Guru-klub
te behoort, is eintlik vreeslik maklik.
Klubtyd: Maandae tweede pouse in kamer C11.
Viva Guru's!