Showing posts with label Oefening. Show all posts
Showing posts with label Oefening. Show all posts

Wednesday, 19 January 2022

Kleurebyeenkoms

Raak betrokke en neem deel. Na twee jaar van sit en rus by die huis, is dit tyd om Covid-skoon te kom.

Rek, strek en hardloop moet deel van jou 2022-woordeskat word. Ons weet goed hoeveel voordele oefening vir jou fisiese gesondheid inhou – dit hou jou gewig in toom, verminder jou risiko vir hartsiekte en tipe 2-diabetes, en bied selfs beskerming teen party tipes kanker. Nuwe wetenskaplike bewyse kom nou ook aan die lig van die voordele wat oefening vir jou geestesgesondheid inhou.

En die heel belangrikste voordeel van oefening - dit verbeter die werking van jou brein. 'n Bietjie oefening en jou rapportpunte lyk beter - glad nie 'n slegte ruiling nie. Raak betrokke en sien die verskil.   
 

Friday, 22 March 2019

Sportweni: Sportafrigting - uit die boonste takke ...

Mnr. Dawie de Jager
Duidelik is dit die heel beste manier van afrigting! En mnr. Dawie de Jager het die bewyse op papier!!
HTS wen teen Baberton Hoër met 22-10.
Die skoolkoerant het sy paparazzi saamgestuur om foto's soos hierdie op die voorblad te kry.

Fotograaf: Mnr. JD van den Berg

Saturday, 7 April 2018