Showing posts with label SAGE. Show all posts

Friday, 3 July 2020
Friday, 5 June 2020
Wednesday, 18 September 2019
SAGE World Cup ...
Na 'n uitputtende 21 ure in die lug, het Lesala die voorreg om eerstehands die beste van die beste spanne teen mekaar te sien sake uitspook.
'n Baie vol en besige program laat geen tyd vir rondkyk en rondloop toe nie ... dit is so jammer. Hy sal maar moet wag vir 'n volgende keer!!

Sunday, 15 September 2019
Lesala se eerste treë op pad na Amerika
Lesala ontvang sy vliegtuigkaartjie en verblyfreëlings, saam met die SAGE Wêreldkampioenskappe se inligting by dr. Thabo Pitse, Nasionale CEO van SAGE SA.
Monday, 17 June 2019
Friday, 7 June 2019
Aquabionic: Kontak die span vir fondsinsameling ...
Skolesnoepies, sportbyeenkomste en laerskoolentrepreneurs - kontak ons vir 'n billike, dog kwaliteitproduk.
Ysies, energie-ysies, jelly-ysies en suiwer water word op bestelling gemaak en afgelewer, teen die beste pryse - kontak Juan 065 113 8647.
EMS-leerders, enige blink wateridees vir entrepreneursdag en ons sit jou idee om in Rand en sent! Waarom wag?

Sunday, 28 April 2019
Entrepreneurship Master class in Bloemfontein!
“Be Patient to Start Small while thinking big!”
Vusi Thembekwayo, creator, venture capitalist, global business speaker, CEO and Multimillionare, hosted the first ever MyGrowthFund Business and Entrepreneurship Masterclass in Bloemfontein this past Saturday on Freedom day. Over 600 entrepreneurs from across the province gathered to absorb some of Vusi’s entrepreneurial wisdom. Our very own Alex Manise (grade 11 learner), Mr Fanie Pretorius and Mr Lesala Khetheng attended the esteemed event with the hopes of receiving inspiration from one of SA’s greatest entrepreneurial minds Vusi Thembekwayo.
Vusi spoke about business models that work in South Africa, the 21 century and what route entrepreneurs should be taking to better shape Africa for Africans. He highlighted: “Africa’s greatest challenge is communication.” Getting goods from one part of Africa to another still needs to be improved. He further stated that African entrepreneurs need to abolish the mind set of entitlement; “the words FREE and RIGHT” must not be used by entrepreneurs who want to create or ignite change in Africa. They should rather focus on building themselves and working on their ideas. “If you are not okay, your business will not be okay.”
Entrepreneurship is a lonely path therefore entrepreneurs need to be prepared to endure the loneliness. They need to be prepared to start scrappy so that they can make all the mistakes possible while small, as their ventures grow, they will know exactly how to go about it.
Do not worry about scars, scars are the times the world declared war against you and lost! All it could leave was a scar, but you won.

Thursday, 4 October 2018
Tot siens, HTS
Mev. Melissa Broodryk was 5 jaar lank 'n wiskunde onderwyseres by HTS. Sy het letterlik haar onderwystande hier geslyp. Dit is beslis nie maklik om as 'n groentjie by enige tegniese skool in te stap nie, maar die onderwyservaring kan geen geld koop nie. Dankie vir die omgee-saad wat jy in die harte van baie van die Tekkies gesaai het. Die klomp gaan jou beslis mis ... veral die graad 9B's!
Dankie vir al die positiewe insette wat jy oor die jare by SAGE gelewer het. Dit sal heerlik wees as daar 'n nuwe span van Potchefstroom se kant af aan die provinsiale kompetisies gaan deelneem en dan kan ons so 'n vinnige Tekkie-kuier inwerk!
Baie seën en voorspoed vir die toekoms, asook by die nuwe skool. Laat weet so af en toe hoe dit gaan - ons hou graag kontak met oudTekkies!!

Sunday, 12 August 2018
Saturday, 11 August 2018
Friday, 10 August 2018
Wednesday, 8 August 2018
SAGE-Wêreldbeker: Agter die skerms ...
Dis geen grap om die lokale in te rig en reg te kry vir 26 spanne en daar is net een dag nie. Die spreekwoord lui dat vele hande ligte werk maak, maar selfs die vele hande is vandag te min ...
Foto's: Lesala Khetheng
Foto's: Lesala Khetheng
Tekkies se SAGE-manne ...
![]() |
| Fanie Pretorius - National Chief Operations Officer |
Mnre. Fanie Pretorius en Lesala Khetheng is personeellede, terwyl Afrika Mokhosi 'n oud-Tekkie is en lid van SAGE-alumni is.
Gaan loer hier vir nog inligting!
![]() |
| Lesala Khetheng - Free State Coordinator |
![]() |
| Afrika Mokhosi - Norhern Cape Coordinator |
Friday, 3 August 2018
Saturday, 21 July 2018
Beste provinsiale koördineerder ...
Op die foto verskyn al die koördineerders van die verskillende provinsies. Tydens die Suid-Afrikaanse SAGE-kampioenskap wat die afgelope vakansie in Bloemfontein gehou is, is Lesala Khetheng van die Vrystaat aangewys as die BESTE!! Hy het die afgelope jaar die hardste gewerk en sy provinsiale kompetisie was op 'n baie hoë standaard.
Lesala sit in die voorste ry, heel regs. Lesala is nie net 'n oud-Tekkie nie, hy is ook deel van die Tekkie-personeel. Baie geluk en sterkte vir die SAGE-wêreldbeker wat oor 18 dae plaasvind. Saam met hom op die komitee sit nog 'n oud-Tekkie - Afrika Mokhosi (Agter - heel regs)

Saturday, 30 June 2018
Friday, 15 June 2018
'n Man met 'n plan...
As jy die dag nie jou beste self is nie, trek jou "happy socks" aan. As jy nie het nie, dan is dit hoog tyd dat jy 'n paar koop.
Waar en by wie? Lehlohonolo Gumgeqa (graad 12C) is die lang man, met die lopende besigheid. Wees op die uitkyk vir hom!

Sunday, 10 June 2018
Subscribe to:
Posts (Atom)