Showing posts with label Lehlohonolo Gumgeqa. Show all posts
Showing posts with label Lehlohonolo Gumgeqa. Show all posts

Sunday, 29 July 2018

Siviele werkswinkel ...

Is hierdie professionele raad of dalk eerder 
raat ...?
Opedae: Maandag tot Woensdag en voornemende Tekkie-ouers kan die inligtingsvergadering, Donderdag om 18:00 kom bywoon. Bring alle vrae rakende u kind se toekoms saam, miskien gaan u met meer antwoorde as vrae terug huis toe.

Onthou, Suid-Afrika se toekoms is tegnies!!

Friday, 15 June 2018

'n Man met 'n plan...

As jy die dag nie jou beste self is nie, trek jou "happy socks" aan. As jy nie het nie, dan is dit hoog tyd dat jy 'n paar koop.

Waar en by wie? Lehlohonolo Gumgeqa (graad 12C) is die lang man, met die lopende besigheid. Wees op die uitkyk vir hom!