Showing posts with label Vista. Show all posts
Showing posts with label Vista. Show all posts

Saturday, 28 March 2026

Flashback Friday: 2012 Met Bill Clinton in America

 
It's not who you are, it's who you know ... Sibusiso Tshabalala (left), former junior mayor of  Matjhabeng, met Bill Clinton, former president of the United States, on a visit to America. Sibusiso is a third-year student of the University of the Free State.

[Vista 31 Mei 2021]

Sibusiso was also headboy of Technical High School in 2009.

Friday, 13 March 2026

Flashback Friday: Leaders attend training session


Here are from the left, front: Elizna Wilken (Afrikaans High School, Kroonstad) and Maria Mokhasi (Teto High School, Thabong); Back: Peace Nthunya (HTS Welkom), Ilse Friis (National co-ordinator,Gateway), Rentia Jansen van Rensburg (Wessel Maree High School, Odendaalsrus) and Liefie Tsolho (Letsete High School, Thabong). 


Vista: 28 June 2007, p. 37 

Saturday, 7 February 2026

HTS Welkom becomes a combined unisex school

On Wednesday 14 January police members together with CPF Sector 3 visited the Technical High School in Welkom to engage with learners on important safety awareness topics.

The visit was made even more significant as history was marked on the day: the traditionally all-boys school officially welcomed female learners, becoming a combined unisex school.

It was a meaningful and positive engagement, promoting safety, inclusivity, and community partnership between police, CPF, and the school.

[Click HERE to read the article in VISTA]

Monday, 13 October 2025

LOL: Blou Maandag-humor ...


[Ek plaas hierdie ou artikel onder Blou Maandag-humor, omdat min mense hierdie statistiek sal glo - veral nie die mans nie!]

Welkom. - Goeie nuus is onlangs deur die Nasionale Verkeersveiligheidsraad bekend gemaak! Volgens die Raad is vroue beter bestuurders as mans en sterf meer manlike bestuurders as vroulike eweknieë jaarliks op ons paaie.

Volgens die NVVR is sowat 68% van die motorbestuurders in ons land mans, terwyl die oorblywende 32% vroue is. Wanneer daar egter na statistiek oor die sterftes en beserings gekyk word, is die koers baie hoër onder mans.

Gedurende 1983 was daar 4 073 973 gelisensieerde manlike bestuurders en 2 806 971 vroulike bestuurders. Sowat 1 974 mans is noodlottig beseer in motorongelukke terwyl 150 vroue gedood is. Van die mans is daar 27 897 beseer en slegs 4 925 vroulike bestuurders is beseer. Dit kom daarop neer dat 93% van alle bestuurders wat noodlottig beseer is, mans is. Slegs sewe persent van die bestuurders is vrouens.

VISTA is besig met 'n ondersoek onder ons plaaslike bestuurders, maar dit wil voorkom asof die skaal omgeswaai het onder die Godveldse bestuurders. Verdere inligting sal in die volgende uitgawe van VISTA gepubliseer word.     

[Bron: Vista 1980's]

Gedagte: Wonder hoe die situasie vandag daar uitsien.

Friday, 4 October 2024

Flashback Friday: Reünie gehou


[Vista - Donderdag 28 Februarie 2008]

Die Hoër Tegniese Skool in Welkom vier vanjaar sy 50-jarige bestaan. 

Daar word nou goed gewoel en werskaf om hierdie jaar 'n jaar te maak wat elke oud-Tekkie sal onthou. Die reünienaweek begin reeds môre en duur tot Sondag wanneer die naweek se verrigtinge met 'n sangdiens afgesluit word.

Môre begin die registrasie van reüniegangers om 10:00 met koffie en tee wat in die personeelkamer bedien sal word. Registrasie sal op daardie dag weer van 17:00 voortgesit word. Die amptelike reüniegeleentheid begin om 19:00 in die skoolsaal.

'n Heerlike ete sal voorgesit word waarna tot laat saamgekuier sal word. Verskeie artikels sal deur die aand opgeveil word. 

Saterdag is daar 'n sportdag en rugbywedstryde begin reeds om 09:30 by die Piet Bosch rugbyvelde. Die verskillende jaargroepe reël hul eie gesellighede vir die aand.

Oud-Tekkies word versoek om die skoom met hul besonderhede te bel sodat hulle op die databasis geplaas kan word. Bel me. Hester Bothma by 057 352 3255 vir meer inligting.

[Klik op die koerantberig om duidelik te kan sien.] 

Thursday, 25 April 2024

2024: Newly appointed staff

Newly appointed staff featured in the Vista Newspaper today.

Friday, 16 February 2024

Flashback Friday: Invited to speak at championship


Donderdag 29 September 2017

The Welkom Technical High School's debating team had been invited to attend the second edition of the Cub Grill Schools Debating Championship, hosted by the debate union of the University of the Witwatersrand in Johannesburg. The event was held from Friday (22/09) to Sunday (24/09) and saw speakers from different regions in and around Gauteng and the Free State. This championship served as training for the team before the provincial competition. From the left are Shaun Mmutsi, Pule Mmula, Lesala Khetheng, Tshepiso Matlolane and Thato Parnell.

[Photo: André van Dyk]

Friday, 17 June 2022

Leer ken die mens agter HTS se nuwe hoof

Gaan loer in hierdie week se Vista na die interessante artikel oor mnr. Rodgers. Klik HIER vir die artikel.

Tuesday, 21 May 2019

Gaan lees gerus die artikel in Vista en raak betrokke. R10,00 kan 'n verskil maak!


Friday, 17 May 2019

International Tekkie Tax Day - Support Goldfields Hospice Association ...

International Tekkie Tax day - Support Goldfields Hospice Association and get your sticker (R10), Badge(R15) or hickies (silicone shoelaces+sticker) for R40. Proceeds to benefit our community!

When: 31 May 2019

[Vista en Ebi Coetzer]

Thursday, 25 April 2019

Alex Manise se passie ...

'n Mens se droom is dikwels jou passie, of omgekeerd. Alex se passie en droom loop hand aan hand. Sy passie vir debat het vir hom 'n plek in die SA-skoledebatspan besorg. Die kersie op die koek is dat hy aan die internasionale debatskompetisie in Tseggië kan gaan deelneem, maar tussen hier en daar is daar 'n R24 000 brug wat moet oor!

Daar word 'n vriendelike beroep op "brugbouers" gedoen om hierdie talentvolle debateerder te help om sy droom te verwesenlik.

Kontak gerus die skool in hierdie verband: 057 3523255