Showing posts with label Kearabetswe Mohale. Show all posts
Showing posts with label Kearabetswe Mohale. Show all posts
Tuesday, 10 November 2015
Basketbalspelers pronk in nuwe klere!!
So, uitgedos in eenderse vere, hoef hulle nie in geleende vere te pronk nie! Indien die span veerkragtiger lyk, dan is dit Buildmat wat vir hierdie nuwe tred verantwoordelik is.
Sterkte vir 2016 en ons sien uit na die nuwe seisoen!
Nog foto's!
Friday, 7 August 2015
Basketbal!
Drie Tekkies is deel van die Vrystaat-basket- balspan. Hulle is nr. 13 -Kearabetswe Mohale, nr.14 - Vuyani Booi en nr. 15 Karabo Seseane
Die twee manne aan die regterkant is Afrigter Jimmy (die provinsiale afrigter) en Lefa Khoantle (die provinsiale sekretaris).
Vuyani Booi, 'n graad 12-leerder, is ook Tekkies se basketbalkaptein.
Subscribe to:
Posts (Atom)

