Showing posts with label Nelson Mosesi. Show all posts
Showing posts with label Nelson Mosesi. Show all posts

Sunday, 29 August 2021

Tekkie-Woordspan

Tekkie-Woordspan

 

Die Tekkie-woordspan

Hier by HTS Welkom poog ons om verantwoordelike en selfstandige Tekkies die toekoms in te stuur. 

Mense wat hulle woord gestand kan doen en 'n positiewe verskil in die samelewing kan maak.

Dankie aan hierdie entoesiastiese leerders wat bereid was om hulle "40 day-ete" en motiveringsprogram op te offer om die Afrikaanse vakadviseur te woord te staan. Julle het julle goed van julle taak gekwyt.

Vuyo Mangayi, Tsheo Malebo en Silas Tseletsele. (Boonste foto) 

Thanda Sibiya, Tshiamo Noe en Neo Lesoetsa. (Tweede foto)

Om Neo Lesoetsa aan te haal: "Ons het gekook!"

Thanda Sibiya, Neo Lesoetsa,
Mohlalefi Mbobo, Edwin Moshodi,
Nelson Mosesi, Motjheku Hlapane
en Ashaan Stenger.
 

Wednesday, 24 March 2021

Wise words ...

Nog wyse woorde HIER!
 

Wednesday, 9 May 2018

HTS se NVS-hokkiespelers!

Twee leerders van HTS se eerste hokkiespan het vanjaar weer baie goed tydens die proewe presteer. Danté Howard en Nelson Mosesi is ingesluit in die NVS-span.

Dit is Nelson se tweede keer dat hy NVS-kleure gekry het en Danté se vierde keer!

Baie geluk en baie sterkte! Laat julle hokkiestokke sing!

Friday, 26 May 2017

Hip hop-kategoriewenner

Nelson Mosesi is 'n man wat voetwerk kan doen. Hy het nie net 'n A++ gekry tydens die ATKV-kunstefees nie, hy was sommer ook die kategorie-wenner!!

Knap gedaan!