Sunday 30 August 2015

Tekkie-koor op pad Durban toe!

HTS gaan op uitnodiging optree by die "Musical Moments" in Durban. Hulle gaan ook saam met die Durbanse Mannekoor sing en gaan deel wees van die massakoor.

Baie sterkte en geniet die "vakansie" in die middel van die kwartaal!!

'n Groot dankie aan elkeen wat bygedra het om ons koorlede 'n geleentheid buite die provinsie se grense te gee.

Nog foto's en nuus!

Saturday 29 August 2015

Derde plek in die 7's-toernooi!!

Wenners van hulle plaat (Afdeling)


HTS het Vrydag en Saterdag aan die 7's-toernooi in Rustenburg deelgeneem. Hier het die span 'n algehele derde plek van 8 spanne behaal.

Hulle wen teen Beldevere B 31 - 14; 28 - 7 teen Jeugland, verloor met 5 - 17 teen Hans Moore, verloor met 12  - 15 teen Elspark A, so ook teen Vereeniging Gim 12 -15; hulle wen teen Beldevere A met 21 - 5 en in die semi-finaal verloor hulle teen Vereeniging Gim met 14 - 19.

Baie geluk, Manne en sterkte vir die nuwe seisoen!!

Thursday 27 August 2015

Basketbalwedstryd


HTS se basketbalspan wen in 'n vriendskaplike wedstryd teen Welkom High (wat toevallig die sterkste span in Welkom is) met 17 punte teenoor 16.

Hierdie is totaal 'n nuwe span en hulle word met arendsoĆ« dopgehou. Sterkte vir 2016 se uitdagings!  

Wednesday 26 August 2015

Oudleerders vir ekstra Afrikaanse klasse...!!! Viva!!!

 Andile Tshibiyane (Matriek in 2013),  Marck Maphori (Matriek
in 2010), Isaac Akinwotu (Matriek 2013) en Lesala Khetheng
(Matriek in 2014) en mev. Alda Welman.

Foto's van ander oudleerders wat die skool besoek het!

Tuesday 25 August 2015

???


Monday 24 August 2015

Een maal 'n Tekkie, altyd 'n Tekkie!

Mnr. Fanie Pretorius en Jerry Mokoroane! 
Jerry Mokoroane, wat in 2010 gematri- kuleer het, het die Tekkie- debatspan op die kampus raakgeloop en net daar is bande verstewig!

Sunday 23 August 2015

2008 was HTS 50 jaar oud!

Die skool is miskien 50 jaar oud, maar definitief nie die personeel- lede nie.

Hier is mev. Marelaine Trytsman, 'n Wiskunde
-onnie in hart en siel, saam met van haar oudleerlinge!

Saturday 22 August 2015

O/14-sokkerspan!!

Hierdie spannetjie wen Saterdag hulle eerste wedstryd 2-0, speel die tweede een gelykop en verloor die derde wedstryd 2-1! Hulle het uitmuntend gespeel en die hele skool is baie trots op hulle!

Geen wonder hulle doen so goed nie! Kyk net wie is hulle afrigter...mev. Litjamela!!

Viva, sokker!!! Nog foto's!

2010 se matrieks!


Thursday 20 August 2015

2012 se VRL-lede saam met mnr. Crauwcamp!

Voorsitter: Gunther Hinrichs

Oopgevlek tot op die been!

Elke organisasie of vereniging het vier soorte bene:

Die WENSBEENTJIE wat al hulle tyd deurbring deur te wens dat iemand anders hulle werk sal doen.

Die KAKEBEEN wat aanmekaar praat-praat-praat en niks anders doen nie. Dikwels is hulle boonop beledigend en afbrekend.

Die KNEUKELS wat alles probeer plat slaan wat ander mense met moeite probeer staanmaak.


Die RUGGRAAT wat onder die las inbeur en die werk gedoen kry ten spyte van al die ander bene en wat hulle doen. 

Wednesday 19 August 2015

Be their prisoner!

Soek vir Thobatsi en wen 'n Datsun!!

2011 se graad 8's deur die berugte modderpoel!

Tuesday 18 August 2015

2011 se graad 8's gaan deur diep water!

Nog foto's te sien. Rol af, want die foto's is nie in datum-orde nie!

2011 se graad 8's!

Ons is nou in matriek...

Monday 17 August 2015

Die klasnarre van 2012!

Hierdie klompie in graad 8A het die opdrag tot op die letter uitgevoer en het as vrolike bont narre die skool vir die dag vermaak!

Vir nog foto van die 2012 graad 8's, kliek hier!

Sunday 16 August 2015

Saturday 15 August 2015

Personeelfoto van 1989!


















Wie van julle onthou nog die personeellede?

Friday 14 August 2015

Hou ons dop! Ons is die verskil!


Graad 12B van 2015!

HTS se nuwe verteenwoordiger!


Pieter Pretorius volg in sy broers se voetspore in die MJC!
Pieter Pretorius, 'n graad 10-leerder, is HTS se nuwe verteenwoordiger in die MJC.

Pieter is 'n veelsydige leerder, wat nie net eerste staan in sy graad nie, maar wat ook 'n sterk belangstelling in entrepreneurskap het. Vanjaar was die tweede keer dat hy aan die SAGE Suid-Afrikaanse kampioenskappe (SAGE - Students for the Advancement of Global Entrepreneurship) deelgeneem het. Hy het provinsiale kleure vir skaak en help ook in sy vrye tyd om geld vir Claws in te samel.

Thursday 13 August 2015

Happy International Left-Handers' day!

Wednesday is when those 10 percent who always feel like they are getting elbowed can raise their dominant hand and feel special.

Lefties are in some good company when it comes to Hollywood and music. Here are some famous lefties: Angelina Jolie, Justin Bieber, Lady Gaga, Paul McCartney, Tom Cruise, Bruce Willis, Tina Fey, Scarlett Johansson, Jon Stewart, Robert DeNiro, Jim Henson, Whoopi Goldberg, Goldie Hawn, Sarah Jessica Parker, Keanu Reeves, Julia Roberts, Jerry Seinfeld, Dick Van Dyke, Oprah Winfrey, Lisa Kudrow and Nicole Kidman. Seven former presidents are (or were) lefties, and so is President Barack Obama. 

Now to some quick facts:

* Aug. 13 was designated as Left-Handers' Day in 1976 to bring awareness to the difficulties lefties face by living in a right-handed world.

* Nearly 30 million people in the U.S. are left-handed.

* Lefties are more likely to be geniuses.

* Left-handed people are more likely to loathe spiral notebooks.

* Eskimos reportedly believe every lefty is a potential winner.

* Albert Einstein and Leonardo da Vinci were both left-handed. Other famous lefties include Napoleon Bonaparte, Winston Churchill, Tom Cruise, Chewbacca the Wookie, Bob Geldof and Jimi Hendrix.

* On a QWERTY keyboard there are 1447 English words typed solely with the left hand, whilst only 187 are typed with the right hand.

* Left handers make especially good baseball players, tennis players, swimmers, boxers and fencers. Almost 40% of the top tennis players are lefties, including Rafael Nadal who has won 14 grand slam titles.

Tradisionele harewedstryd!

Die jaarlikse tradisionele 9-10-harewedstryd vind net na die foto's plaas!

Sterkte en mag die beste graad wen!!

(Weens onvoorsiene omstandighede moes vanjaar se harewedstryd gekanseleer word!)

Formele foto's!

Alle formele foto's en klasfoto's word vandag geneem.

Bestellings kan by jou registeronderwyser geplaas word.

Wednesday 12 August 2015

International Youth Day!


Informele foto's!

Alle sportfoto's en informele foto's word vandag geneem.

Bring die korrekte sportklere saam.

Monday 10 August 2015

HTS se omgee-tannie!


Me Maryna Pretorius is die omgee-tannie wat elke oggend 'n boodskap tydens opening bring en wat pouses die "boiler room" beman.

Sy het 'n oop hart vir elkeen en daarom kan 'n persoon met vry- moedigheid vir haar vra om hom of haar op die gebedslysie te plaas! Baie dankie en baie sterkte vir die groot werk wat u met blymoedigheid doen!

Sunday 9 August 2015

Saturday 8 August 2015

Friday 7 August 2015

Basketbal!


Drie Tekkies is deel van die Vrystaat-basket- balspan. Hulle is nr. 13 -Kearabetswe Mohale, nr.14 - Vuyani Booi en nr. 15 Karabo Seseane

Die twee manne aan die regterkant is Afrigter Jimmy (die provinsiale afrigter) en Lefa Khoantle (die provinsiale sekretaris).

Vuyani Booi, 'n graad 12-leerder, is ook Tekkies se basketbalkaptein.

Thursday 6 August 2015

Opedag vir graad 7-ouers!

Hoe sou die wĆŖreld gelyk het sonder ingenieurs, tegnici en vakmanne! Dink tegnies en gee u kind 'n voorsprong in die lewe!!!

Wednesday 5 August 2015

Is tegniese opleiding noodsaaklik? Dink aan siviele ingenieurs!

Die wĆŖreld sonder siviele ingenieurs!

Tuesday 4 August 2015

Aurora Laerskool se 0/13-rugbyspan!

Aurora Laerskool se 0/13-rugbyspan het hulle liga gewen. HTS Welkom het die spannetjie besoek en sakke aan die buurskool geskenk.

Saam met die span is mnre. Henk Jansen van Vuuren (HTS), WP van Vuuren (afrigter 0/13) en Francois Crauwcamp (HTS). Mnr. WP van Vuuren is ook die afrigter van die Craven-weekspan.

Op die foto: Mnre. Henk Jansen van Vuuren, WP van Vuuren en Francois Crauwcamp saam met die rugbyspan.


Monday 3 August 2015

Besoek van die Universiteit van Wits!

Twee personeel- lede van die Universiteit van Wits het die matriek- leerders ingelig oor die vereistes waaraan hulle moet voldoen as hulle verder wil gaan studeer.

Op die foto is me. Karen Munnik (LO-onderwyser), Thabang Morake (gr. 12-leerder), mnr. Sershin Naicker en me. Annerie van der Walt, laasgenoemde twee is van die werwingskantoor van Wits.

Sunday 2 August 2015

Why give blood?


Sunette Burger, Yolandi Harmse, Piet Mankie and Brandon 
van Zyl (grade 11)
Donated blood is a lifeline for many people needing long-term treat- ments, not just in emer-
gencies.


While one unit of blood can save up to three lives, only one in a hundred eligible South Africans are regular blood donors.

In order to meet the demand for blood in South Africa, the South African National Blood Service (SANBS) must collect an average of 3 000 units of blood a day. 

However, while one unit of blood can save up to three lives, the fact is that less than 1% of eligible South Africans are regular blood donors.

A donor can donate blood every 56 days, but because blood lasts only 42 days after donation, regular donors are essential for sustainability, as there are far fewer donors than recipients, resulting in blood always being in short supply. It is vital not to view a donation as a once-off exercise. (health24)


Saturday 1 August 2015