Mevv. Lindie Rode en Maryna Pretorius is twee
nuwe gesigte by HTS Welkom. Mev. Rode is betrokke by Afrikaans Eerste
Addisionele Taal gr. 8-9, terwyl mev. Pretorius die skool se omgee-tannie is,
wat verantwoordelik is vir die skool se Christelike Vereniging, sowel as die
opening soggens.
Showing posts with label Maryna Pretorius. Show all posts
Showing posts with label Maryna Pretorius. Show all posts
Monday, 7 September 2015
Monday, 10 August 2015
HTS se omgee-tannie!
Me Maryna Pretorius is die omgee-tannie wat elke oggend 'n boodskap tydens opening bring en wat pouses die "boiler room" beman.
Sy het 'n oop hart vir elkeen en daarom kan 'n persoon met vry- moedigheid vir haar vra om hom of haar op die gebedslysie te plaas! Baie dankie en baie sterkte vir die groot werk wat u met blymoedigheid doen!
Subscribe to:
Posts (Atom)

