Showing posts with label Wenners. Show all posts
Showing posts with label Wenners. Show all posts

Friday, 27 October 2023

Matrieks: Werk en wen


Dis vir sommige van julle matrieks hartseer om afskeid te neem van die bekende, maar dis ook die eerste tree in die grootmenswêreld. Ons wil vir almal van julle sterkte toewens en mag net die beste julle pad kruis.

Mag God julle almal die krag gee wat julle nodig het vir die eksamen en vir die pad wat voorlê in die onbekende toekoms. Daar rus 'n groot verantwoordelikheid op julle skouers om 2022 se 92%-slaagsyfer te verbeter ... Onthou, julle het 'n 100%-slaagsyfer belowe.  

Begin dadelik met die voorbereiding vir julle eindeksamen. "Werk en Wen" en die wêreld lê aan jul voete.

Friday, 21 October 2022

Provinsiale wenners: Skryfkompetisie

 
Die Afrikaanse groep het vanjaar aan die eerste provinsiale taalkompetisie (afdeling - skryf van opstelle) deelgeneem. Die Tekkie-deelnemers was almal uit graad 11 en die top drie in die Afrikaanse afdeling, is al drie van HTS Welkom. Dit laat die Afrikaanse beker van die skool oorloop. Baie geluk aan Lesedi Mphatsoe, Mario Zaca en Mopedi Hlongwane.

Me. Veronique Alexander en Lesedi Mphatsoe (as wenner) het 'n uitnodiging ontvang na die prysuitdeling in Bloemfontein wat die 26ste Oktober gehou gaan word.

Saturday, 7 March 2020

'n Opgewonde Tekkie-hokkiespan ...

Die klomp se gesigte spreek boekdele ... Hulle het Afrikaans Hoër Kroonstad met 1-0 gewen!

Wednesday, 24 July 2019

Monday, 17 September 2018

Ai, Pastoor ...

Pastoor Joshua, jy reageer nou al net soos die kinders as hulle 'n kamera sien!! Maar ons vergewe jou! Hoop jy het hierdie ete terdeë geniet.

Tuesday, 15 August 2017

Monday, 14 August 2017

Monday, 3 October 2016

Monday, 19 September 2016

Wednesday, 14 September 2016

Tuesday, 13 September 2016

Monday, 12 September 2016

Saturday, 10 September 2016

Do it!!


Friday, 9 September 2016

Thursday, 8 September 2016

Wednesday, 7 September 2016

Tuesday, 6 September 2016

Friday, 2 September 2016

Thursday, 1 September 2016