Tuesday 31 January 2017

Monday 30 January 2017

Sunday 29 January 2017

Saturday 28 January 2017

HTS se atletieksterre te Sasolburg!

Siya Nyati

























Siya Nyati is weereens HTS se ster van die byeenkoms!
Hy het goud gekry vir sy hekkies-item, sowel as vir verspring. 'n Man met 'n missie!
Mordicai Cau het goud vir hoogspring gekry en ook sy persoonlike beste hoogte aangeteken. Tshepo Raseboka het silwer vir hoogspring gekry.
Vincent Sefuti het silwer vir die 100m O/14 gekry en 'n welverdiende goud vir die 100m-hekkies!

Mordicai Cau











Tshepo Raseboka

Atletieknagmerries...?


Your motivators...


Friday 27 January 2017

Thursday 26 January 2017

Siya streef na vinniger, hoër en verder...

Siyabonga Nyati stel 'n nuwe rekord op vir die 300m hekkies, asook 'n verspringrekord tydens die atletiekbyeenkoms in Frankfort. Knap gedaan!

Mislukking?


Wednesday 25 January 2017

Tuesday 24 January 2017

Monday 23 January 2017

Nceba Mgojo: motiveringspreker!

Hierdie oupa was so versiende - hy het gesorg dat elkeen
van sy kleinkinders 'n musiekinstrument kan bespeel. Die
oomblik as hulle groot genoeg is om 'n instrument vas te
hou, moes hulle dit leer bespeel. Op hierdie manier het
hy 'n rol in elkeen van hulle lewens gespeel. Nceba is die
een wie se toekoms uit musiek gaan bestaan. Nceba se

praatjie in die saal: Set your priority straight


Nceba saam met sy mede-musiekstudente
by die Universiteit!

















Dit was 'n heerlike voorreg om na die inspirerende woorde van 'n oud-Tekkie te luister wat die pad suksesvol geloop het.

A mentor empowers...


Sunday 22 January 2017

Van die uitstallers tydens die tegniese saamtrek!

Foto's van die uitstalling is geneem deur André van Dyk, 
Tshepang Mokoena en Wimpie Lodewyk. 




























Tshepang Mokoena, een van die fotograwe!