Showing posts with label Mojalefa Selometsi. Show all posts
Showing posts with label Mojalefa Selometsi. Show all posts

Saturday, 17 September 2022

VVV: En die wenner is ...


Die drie bittereinders wat aan die Vyf Vrydagvrae (VVV) deelgeneem het en wat so 'n lekker Vrydagmiddagversnapperinkie gekry het, is Motsamai Potse, Mokete Dlamini en Mojalefa Selometsi. Onthou, elke Vrydagmiddag is daar 'n ietsie te wen in die VVV-vasvra! Sien jou daar!!