Kunswerke

Go to HOME PAGE


Lefa Lipali 2010-2011
Lefa is 'n natuurlike kunstenaar, iemand wat met 'n potlood in die hand gebore is. Om te teken is vir hom so maklik soos vir ander om asem te haal. Hy het sketse vir die skool se prospektus gedoen, gedigte het hy met gemak op 'n A2-vel papier geteken en sosiale kommentaar kon hy baie maklik visueel uitbeeld. Hier is enkele van sy sketse.











Lefa Lipali