Showing posts with label Taal. Show all posts
Showing posts with label Taal. Show all posts

Sunday, 11 December 2022

Palindroom


'n Palindroom (vanuit Grieks: πάλιν, "opnuut" en δρόμος, "(deur)loop"), ook 'n keerwoord genoem, is 'n simmetriese volgorde van letters of syfers in 'n woord of 'n getal. Die palindroom bly dieselfde ongeag of dit van links na regs of van regs na links gelees word.

Friday, 1 June 2018

Spaans vir die leergieriges...

Besoek gerus hierdie webwerf as jy Spaans wil leer.