Showing posts with label Koffie. Show all posts
Showing posts with label Koffie. Show all posts

Tuesday, 12 June 2018

Koffie... die brandstof vir die dag ...

Baie mense begin hulle dag met koffie en sluit hulle dag af met koffie.

Soos die eensgesindes, praat die koffiegesindes almal dieselfde taal... Koffiaans!