Showing posts with label Graad 12's. Show all posts
Showing posts with label Graad 12's. Show all posts
Sunday, 12 January 2025
Saturday, 11 January 2025
Matriekuitslae om die draai
Die lang wag, die slapelose nagte en die spanning behoort aan die verlede na hierdie naweek. Jy gaan Dinsdag met jou akademiese bankbalans in jou hand staan en weet dat alles waarvoor jy die afgelope 12 jaar so hard gewerk het, het dividente opgelewer.
Sterkte!!!
Hou gerus die skool se Facebook dop vir die nuutste inligting oor die matriekuitslae.
Labels:
Class of 2024,
Exam,
Facebook,
Graad 12's,
Grade 12's,
Matriekuitslae,
National Senior Certificate,
NSC,
Results,
Uitslae
Thursday, 9 January 2025
The wait for matriculants for their 2024 exams results is almost over!
REMINDER
The Department of Basic Education (DBE) has announced that the 2024 matric result release date is Monday, 13 January 2025.
This decision aligns with the start of the 2025 academic year, scheduled for Wednesday, 15 January 2025.
Here’s a detailed timeline:
Tuesday, 14 January 2025: Individual matric results will be available at schools and online via official DBE platforms
Monday, 13 January 2025: The Department of Basic Education will announce the results nationally
Click HERE for more info!
Tuesday, 10 September 2024
Die einde is amper in sig ...
Die derde kwartaal is feitlik iets van die verlede. Duidelik is julle skooltyd besig om met 'n spoed uit te loop. Baie sterkte vir die laaste vraestelle van hierdie eksamen. Moenie nou spoed verloor nie. Sit alles in en spandeer genoeg tyd agter julle boeke! Onthou, 'n matrikulant het nie 'n Septembervakansie nie. Sterkte!! Die einde is amper in sig ...
Sunday, 1 September 2024
Class of 2024
Today officially marks 50 days to go before the Class of 2024 start their National Senior Certificate (NSC) exams.
We are rooting for our grade 12s.
But the best support we can give them over the next 50 days is to ensure we jealously guard teaching time in school with absolutely no disruptions.
They need the remaining teaching days to cover their curriculum before taking the biggest exam of their schooling careers.
Parents/ guardians and communities have a crucial role to play during this time.
Protect teaching time. Let’s minimize any and all disruptions as best we can.

Monday, 15 February 2021
'n Tekkie-welkom vir 2021
'n Besondere woord van welkom aan ons nuwe graad 8-leerders en hul ouers. Ons glo dat almal opgewonde is oor 2021. Net soos 2020 lê daar 'n hele klomp hekkies oor wat ons op 'n daaglikse basis sal moet hanteer. Maar met energie, entoesiasme en geloof gaan ons 2021 met vaste tred stap.
Tekkies, onthou om die beste jy te wees wat jy kan. Jy moet beter wees as gister, as verlede jaar en graad 8's - julle moet julle hoërskoolloopbaan met altwee hande aangryp en gedy. Gemiddeldheid en middelmatigheid in vandag se lewe is nie meer goed genoeg nie. Daar is meer mense in ons land sonder werk, as wat werk het. Dus moet jy uitstaan en die enigste manier om dit reg te kry, is om uitstaande te wees.
Mag 2021 vir elke Tekkie 'n sterker mens maak, mag voorspoed en groot genade deel van hierdie jaar se seëninge wees.

Begin klein - doen elke dag jou huiswerk. Leef doelgerig. Werk met jou einddoel voor oë.
Onthou om die skool se visie uit te leef. Bly by die waardes wat jy by die huis geleer het en wat deur die skool onderskryf word. Waardes is deel van jou "skooldrag" en daarom moet jy ten alle tye vriendelik en eerlikheid wees. Respekteer jouself, jou klasmaats en jou onderwysers.
Onthou om die skool se visie uit te leef. Bly by die waardes wat jy by die huis geleer het en wat deur die skool onderskryf word. Waardes is deel van jou "skooldrag" en daarom moet jy ten alle tye vriendelik en eerlikheid wees. Respekteer jouself, jou klasmaats en jou onderwysers.
Mag 2021 vir elke Tekkie 'n sterker mens maak, mag voorspoed en groot genade deel van hierdie jaar se seëninge wees.
Saturday, 29 August 2020
'n Toekoms om na uit te sien ...
Almal is
altyd bekommerd of opgewonde oor hulle toekoms, maar kan almal altyd seker oor
hulle toekoms wees?
'n Toekoms
is gewoonlik iets om na uit te sien, want dit kan 'n mens hoop gee. Dit kan 'n
mens 'n doel gee. Op watter manier kan dit vir my 'n doel gee? Hoe kan dit my
toekoms beïnvloed?
Ons moet na ons passie kyk en dan ons mikpunte maak.
'n Mens se
lewe is soos huisbou. Deur al die jare ruim jy op en maak jy boumateriaal
bymekaar ...
Sinkplate,
bakstene, deure ... om jou toekomshuis te bou. Al die dinge wat ons nader aan
ons toekoms bring, is boumateriaal vir ons toekoms.
'n Toekoms
om na uit te sien, is een waar 'n mens gelukkig en tevrede is. Dit is 'n
toekoms waar jy die beste van jouself gebruik het, om te bou. Ek wil graag
suksesvol wees, maar die deur van my toekoms is Bitter Lemon-groen en die
sleutel is in my sak, omdat ek nou in matriek is.
Ek wil die
beste van my toekoms maak, want dit is vir my belangrik. Ek het regtig 'n
toekoms om na uit te sien. Ek wil eendag trots voel op my besluite wat ek vir
my toekoms gemaak het. Ek fokus nou op die fondasie van my toekoms, dan sal ek
my sorge en probleme in die toekoms makliker kan hanteer. In my toekoms is daar
'n gelukkige familie vir wie ek kan sorg. Ek sal vir my kinders leer hoe om vir
hulleself 'n toekoms te beplan en te bou ... een waarna hulle kan uitsien.
Ons het almal 'n toekoms waaroor ons droom ... hierdie is 'n stukkie van myne, maar is ons almal seker van ons toekoms?
[Dankie, Jarred van der Westhuizen, dat jy hierdie met ons Tekkie-matrieks deel.]
Friday, 24 January 2020
2020 se graad 12A's ...
Die klas wat tydens die kleuresport aan die meeste items deelgeneem het, kry 'n dag af.
En dit is net hier waar die graad 12A's se onderhandelingsvermoë inskop. Lag-lag wen hulle hierdie afdag. Wat hulle egter met hulle afdag gedoen het, wys dat hierdie manne se harte op die regte plek sit. Hulle het blomme en 'n geskenkie vir hulle klasonderwyseres gaan koop en haar in die hospitaal besoek.
Mev. Karin Herbst kan nie anders as om spoedig te herstel en terug te kom skool toe nie, want met só 'n registerklas sal daar hulp om elke hoek en draai wees. Tekkie-sterkte en 'n Tekkie-dankie aan elkeen.

Saturday, 21 April 2018
Loopbaanuitstalling by Goudveld Hoërskool...
Die graad 12-leerders het van die geleentheid gebruik gemaak om die uitstalling te gaan bywoon. Sommiges het wyser teruggekom en ander net meer deurmekaar. 'n Toekomskeuse is nie 'n maklike keuse nie...
Hier is 'n paar foto's. Dankie aan Katleho Letsaba wat die foto's aan Tekkie Tonic gestuur het.
Hier is 'n paar foto's. Dankie aan Katleho Letsaba wat die foto's aan Tekkie Tonic gestuur het.
![]() |
| Ruan Bekker, Kanya Gojo en Katleho Letsaba saam met 'n baie slim UV-student... |
Subscribe to:
Posts (Atom)