Wednesday, 25 December 2024
Monday, 25 December 2023
Saturday, 24 December 2022
With the new year on the horizon, our wish is that you embrace it with an open heart and go forward with faith, hope, and courage.
Wishing you and your loved ones a Merry Christmas.
Totsiens 2022 ... Hallo 2023!
Met die nuwe jaar op die horison, is dit ons wens dat jy dit met 'n ope hart omhels en met geloof, hoop en moed vorentoe gaan.
Ons wens u en u geliefdes 'n geseënde Kersfees toe.
Saturday, 25 December 2021
Merry Christmas
that Jesus was born to give us life
and that his light will shine.
Happy new Year, may God protect you
and help you to achieve your goals
this coming year
of grace and blessing.
Saturday, 18 December 2021
Kerstyd is 'n tyd van welwillendheid
Kerstyd is 'n tyd van omgee vir mekaar. Die tyd van die jaar wanneer mense na mekaar uitreik, hande vat en mekaar ondersteun. Hier by HTS Welkom reik ons die hele jaar na mense, instansies en plekke uit - uit dankbaarheid dat ons soveel het om met ander te deel. Sekere tye, soos Kersfees, vra egter dat 'n mens die goeie boodskap met ander moet deel.
Net so voor die skool gesluit het, het mev. Karin Herbst met die spoed van liefde, skenkings gekry en dit verpak in kersfeesgeskenke vir hulle wat dit die nodigste het.
House of Grace en 'n buurkinderhuis se Kersfees 2021 gaan nie net tot een dag beperk wees nie. Ons Tekkie-wense is dat die inwoners daar ook daagliks die liefde van 'n Hemelse Vader sal ervaar en uitdra.
Dankie aan mev. Valerie Kilian wat die skenking namens die huise in ontvangs geneem het. Ons waardeer dit dat selfs kort kennisgewing nie 'n probleem was nie.
Seën vir 'n heel-jaar-kersfeesgesindheid in elkeen se hart!
Friday, 25 December 2020
Kersfees- Christmas- Kresemesi
This is a special day to most of us, some because it's the Holy Son's birthday and some because of the Blessing God has given us. He sacrificed his ever only son for our sins to be paid off. This shows how much our father loves us. But the question stands - Do we love him the way he loves us? Do we honour him the way we should? Do we live up to the 10 commandments? If not, it's never too late to turn upon him and ask for forgiveness. It's never too late to start again.
It happens that we walk out of our houses alive and as walking beings, but it's not certain that we'll come back the same. Most have came back in coffins. Some never returned! But because of God's love we are alive today. Let's love him the way we should. Invite him in everything we do, for He is the Lord of all heavens.
I wish you all the best in your future endeavours. May God continue to bless our beautiful country and world as a whole. A prosperous new year in advance.
Die hemel is 'n weldoener, en om 'n weldoener in ons lewens te hê, is wonderlik. Ons moet dankbaar wees. Ek los 'n soentjie met liefde vir almal wat hierdie boodskap lees.Gelukkigste Kersfees almal.
[Alex Manise 2020]
Wednesday, 11 December 2019
Die ervare bakkiepakker ...
![]() |
Afrika Mokhosi |
En dan is daar ook nog so 'n bietjie Kersfees tussendeur vir die senior burgers van Ons Huis. Hierdie twee, saam met mevv. Karin Herbst en Alda Welman het hierdie Kersfees gekonsentreer op die afdeling vir die verswakte bejaardes. So dikwels vergeet 'n mens dat hierdie mense ook flinke, hardwerkende jong mense was en dat as hulle 'n keuse sou gehad het, sou hulle nie in hierdie afdeling wou wees nie... Maar die lewe loop soms ongemaklike draaie met 'n mens en daarom het hierdie spannetjie besluit om hierdie afdeling te bederf.