Showing posts with label Lindie Rode. Show all posts
Showing posts with label Lindie Rode. Show all posts

Saturday, 19 November 2022

Die Afrikaanse klas

 
Klik HIER om te sien hoe ons oor die Afrikaanse klas voel!



'n Kleurvolle eksamen!

Thursday, 17 November 2022

Tekkie-leeders: "Dankie, Juffrou ..."





Nog foto's volg om die lekkerte van 2022 in die Afrikaanse klas te onthou. Hou gerus Tekkie Tonic dop. Ballonne vol goeie wense vir die laaste eksamen van 2022!

[Foto's: Lindie Rode]

Monday, 17 February 2020

One of the most difficult professions ...

Dankie, Lindie dat jy hierdie met ons deel! Baie waar woorde! 

Thursday, 17 October 2019

Preprysuitdeling-gebeure ... 'n kykie agter die skerms!

Baie selde word daar tydens 'n funksie gedink aan al die swoeg en sweet vooraf om dinge tydens 'n prestige-geleentheid op geoliede wiele te laat loop.

Hier is so 'n klein kykie agter die skerms. Raakvatters wat weet dat vele hande ligte werk maak. 

Foto's: Mevv. Lucinda van den Berg en Lindie Rode



Die span wat met leë tafels begin het, en na die tyd
hul handewerk met tevredenheid kon gade slaan.
Mev. Lucinda van den Berg, mnr. Johann van den Berg,
mev. Hester Bothma, mnr. JD van den Berg en

mev. Lindie Rode


Saturday, 15 December 2018

Sport(s)liefhebbers en gholfondersteuners ...

Die klompie dames het uit meegevoel met die ervare gholfspelers solank die innerlike versterk.

Monday, 7 September 2015

Nuwe gesigte by die skool!

Mevv. Lindie Rode en Maryna Pretorius is twee nuwe gesigte by HTS Welkom. Mev. Rode is betrokke by Afrikaans Eerste Addisionele Taal gr. 8-9, terwyl mev. Pretorius die skool se omgee-tannie is, wat verantwoordelik is vir die skool se Christelike Vereniging, sowel as die opening soggens.