Showing posts with label Werksaansoek. Show all posts
Showing posts with label Werksaansoek. Show all posts

Monday, 27 January 2025

LOL: Blou Maandag-humor ...

A STUDENT OBTAINED 0% IN AN EXAM!

I WOULD HAVE GIVEN HIM 100%!  EACH ANSWER IS ABSOLUTELY GRAMMATICALLY CORRECT AND FUNNY TOO.  THE TEACHER HAS NO SENSE OF HUMOR.
 
Q1:  IN WHICH BATTLE DID NAPOLEON DIE?
HIS LAST BATTLE.
                 
Q2:  WHERE WAS THE DECLARATION OF INDEPENDENCE SIGNED?
AT THE BOTTOM OF THE PAGE.
                 
Q3:  RIVER RAVI FLOWS IN WHICH STATE?
LIQUID.
 
Q4:  WHAT IS THE MAIN REASON FOR DIVORCE?
MARRIAGE.
                  
Q5:  WHAT IS THE MAIN REASON FOR FAILURE?
EXAMS.
 
Q6:  WHAT CAN YOU NEVER EAT FOR BREAKFAST?
LUNCH & DINNER.
                 
Q7:  WHAT LOOKS LIKE HALF AN APPLE?
THE OTHER HALF.
                 
Q8:  IF YOU THROW A RED STONE INTO THE BLUE SEA WHAT WILL IT BECOME?
WET.
                
Q9:  HOW CAN A MAN GO EIGHT DAYS WITHOUT SLEEPING?
NO PROBLEM, HE SLEEPS AT NIGHT.
 
Q10:  HOW CAN YOU LIFT AN ELEPHANT WITH ONE HAND?
YOU WILL NEVER FIND AN ELEPHANT THAT HAS ONE HAND.
 
Q11:  IF YOU HAD THREE APPLES AND FOUR ORANGES IN ONE HAND AND FOUR APPLES AND THREE ORANGES IN OTHER HAND, WHAT WOULD YOU HAVE?
VERY LARGE HANDS
 
Q12:  IF IT TOOK EIGHT MEN TEN HOURS TO BUILD A WALL, HOW LONG WOULD IT TAKE FOUR MEN TO BUILD IT?
NO TIME AT ALL, THE WALL IS ALREADY BUILT
 
Q13:  HOW CAN YOU DROP A RAW EGG ONTO A CONCRETE FLOOR WITHOUT CRACKING IT?
ANY WAY YOU WANT, CONCRETE FLOORS ARE VERY HARD TO CRACK.

[Thank you, Valerie.]

Monday, 13 January 2025

LOL: Blou Maandag-humor ...

Indien jy vir 'n nuwe werk aansoek doen, moet jy onthou die werksjargon word by elke maatskappy anders geïntrepreteer. Hier volg 'n lysie van die definisies wat die meeste aan die woorde gekoppel word. 

MOET ONDER DRUK KAN WERK: Teen die tyd dat jy begin werk, sal die werk reeds ses maande agterstalling wees.

'N OOG VIR DETAIL: Jy mag nooit 'n fout maak nie.

WERKSEKURITEIT: Daar is orals kameras wat jou dophou.

TOEGEWY AAN JOU WERK: Al is jou vrou in kraam of jou pa lê op sterwe, sal jy sonder enige huiwering kantoor toe kom wanneer die werkgewer dit van jou verwag.

TALLE BYVOORDELE: Dit sal jy kry ... mits j langer as twee jaar die werk behou.

BA-, HONNEURS-, MA-, OF MBA-GRAAD VERLANG: Dit beteken nie dat jy noodwendig gekwalifiseerd is vir die werk nie, maar dat jy daarvoor opgelei kan word.

Monday, 6 January 2025

LOL: Blou Maandag-humor ...

Indien jy vir 'n nuwe werk aansoek doen, moet jy onthou die werksjargon word by elke maatskappy anders geïntrepreteer. Hier volg 'n lysie van die definisies wat die meeste aan die woorde gekoppel word. 

GOEIE KOMMUNIKASIEVAARDIGHEDE: Die bestuur kommunikeer, jy luister, jy ontsyfer wat hulle bedoel en jy doen dit dan.

FLEXITYD: Jy werk die ure wat die werkgewer van jou verwag.

SOMS SAL OORTYD GEWERK MOET WORD: Elke aand en soms naweke ook.

MEDEDINGENDE SALARIS: Ons betaal altyd minder as al die ander.

POS VERG LEIERSEIENSKAPPE: Jy sal die verantwoordelikheid van 'n bestuurder hê, sonder die goeie salaris of die respek.

LOOPBAANGERIGTE PERSOON: Vroulike aansoekers moet geen afhanklikes hê nie en dié toestand moet verkieslik onveranderd bly.