Afrikaans Eerste Addisionele Taal




Nog 'n AFRIKAANSE webwerf om jou te help! Begin by die begin! 
















Learn Afrikaans! Leer Afrikaans!

Sukkel jy met Afrikaans? Hier is hulp beskikbaar.
So you want to learn some Afrikaans?



Gaan besoek gerus hierdie bladsy!
Afrikaanse Gedigte: Stylfigure
(Hierdie blog sal jou kan help om al jou gedigte beter te verstaan - besoek dit gerus!) 








Sukkel jy met OOK met Afrikaans?

Jy is nie die enigste een nie.

Daar is selfs mense oorsee wat Afrikaans aanleer vir die genot daarvan.
Dr. Jacques du Plessis is 'n dosent aan die Universiteit van Wisconsin Milwaukee in Amerika en hy het al 30 jaar se ondervinding om Afrikaans aan nie-moedertaalsprekers te leer.

Hy bedryf 'n webwerf: die Open CourseWare: Afrikaans Online for free. Hier kan jy aanlyn gratis Afrikaans leer. Nou het jy geen verskoning meer nie - as iemand in Milwaukee vir jou in Afrikaans groet en na jou welstand verneem, moet jy hom ten minste kan antwoord.


Sukses met jou Afrikaanse reis!