Saturday, 31 January 2015
Dit is nooit te laat om dankie te sê nie
Lees die merkwaardige verhaal van 'n baie besondere gesin wat vir mnr. Cor du Plessis na 49 jaar kom bedank het vir die rol wat hy in hulle lewens gespeel het!
Tuesday, 27 January 2015
Monday, 26 January 2015
Sunday, 25 January 2015
Hierdie is die begin van jou suksesvolle reis met Afrikaans
Welkom by openlanguages.net (Afrikaans).
Ku soo dhowow openlanguages.net (Somali).
Wamkelekile kwa openlanguages.net (Xhosa).
Dr. Jacques du Plessis has 30 years of experience teaching Afrikaans in the USA and using technology to innovate the experience.
This site is your ticket to Afrikaans.
Go to a new adventure
Ku soo dhowow openlanguages.net (Somali).
Wamkelekile kwa openlanguages.net (Xhosa).
Dr. Jacques du Plessis has 30 years of experience teaching Afrikaans in the USA and using technology to innovate the experience.
This site is your ticket to Afrikaans.
Go to a new adventure
Saturday, 24 January 2015
Friday, 23 January 2015
Die aftel na 2016 het reeds begin!
Lees meer oor hierdie besondere prestasie wat Jaun Odendaal, jongste van mnr. en mev. Bertus Odendaal behaal het.
Thursday, 22 January 2015
56 jaar oud!!
Die skool se jare stap aan en baie leerders het hulle opleiding, kennis en vaardighede die afgelope 56 jaar tussen die vier mure van die tegniese skool ontvang.
Saturday, 17 January 2015
Graad 8's is nou ware Tekkies
Om deel van die Tekkie-familie te word,
is allerlei oefeninge, oriënteringsgeleenthede en ken-mekaar-sessies
gehou. Lees meer hiervan.
Friday, 16 January 2015
Thursday, 15 January 2015
Januarie-verjaardae!
Gaan loer hier om te sien wie is vandag 'n hele 365 dae ouer!
Baie geluk! Mag dit 'n blomjaar vir elkeen wees!!
Monday, 12 January 2015
Skoolhoofboodskap
'n Boodskap van die skoolhoof aan die graad
8-leerders.
Lees meer oor die tegniese sprong wat jy in jou toekoms gemaak...
Lees meer oor die tegniese sprong wat jy in jou toekoms gemaak...
Sunday, 11 January 2015
Saturday, 10 January 2015
Go Granny go!
This is a tribute to all the Grandmas and Grandpas who have been fearless and learned to use the computer...
Friday, 9 January 2015
Tuesday, 6 January 2015
Matriekuitslae
Lees verder as jy wil weet wie die toppresteerder vir 2014 is.
Friday, 2 January 2015
Thursday, 1 January 2015
Poeding vir die nuwe jaar!
As jy skielik 'n maklike poedingresep nodig het, kliek hier om jou probleem vinnig op te los!! Daar is selfs 'n wenk of twee as ESKOM nie saamwerk nie.
Subscribe to:
Posts (Atom)