Wednesday, 31 March 2021
Education is important: Part 3
Always refine your education at any time and age because it opens the doors for various opportunities. When you start understanding its importance, you will experience a great change in your life. After understanding yourself and your skills, you may reach your vision and dreams. In this way, you feel that you are doing the very enjoyable thing to get success in your life.
Saturday, 27 March 2021
Thursday, 25 March 2021
Wednesday, 24 March 2021
Tuesday, 23 March 2021
Monday, 22 March 2021
Sunday, 21 March 2021
Tekkies' own poet on world poetry day!!
I will seek light within darkness
Like fruit from trees in the autumn season
Or the flower that emerges from concrete
I shall water the seeds
and thirst if needs be
For the fruits I shall reap
Are far beyond what the eyes can see
(Mohapi Die - 21 March 2021)
Saturday, 20 March 2021
Thursday, 18 March 2021
Wednesday, 17 March 2021
Tips4Winners
"You’re off to great places! Today is your day! Your mountain is waiting, so get on your way!" ~ Dr. Seuss
Wanneer jy probeer om jou beste te doen, help dit om doelwitte en beloftes uit te skryf. Dit herinner jou aan dit waarna jy strewe, en aan wat jy moet doen om jou doelwitte te bereik.
Om jou te help onthou om jou beste te doen, kan jy die volgende onderneming deurlees, elke dag daarna kyk gedurende toetse en eksamens en dan besluit of jy jou belofte elke dag nagekom het.
Tuesday, 16 March 2021
Sunday, 14 March 2021
Opvoedkundige houtspeelgoed
Daar is al baie oor dit gesê en mense doen nog aanmekaar navorsing - gaan google dit gerus. Doktersgrade het al die lig oor hierdie onderwerpe gesien. Enkele belangrike punte wat uitgelig kan word, is:
1. Dit is natuurlik (nie die plastiese speelgoed wat tans die aarde versmoor nie) en dis omgewingsvriendelik.
2. Dit is duursaam en kan selfs rowwe hantering oorleef.
3. Dit gee enige een se konsentrasievermoë so 'n ekstra hupstoot - iets wat met al die skermtyd skade ly.
4. 'n Kind se motoriese vaardighede verbeter.
5. Die kind se kreatiwiteit word gestimuleer.
6. Insig en ruimtelike oriëntasie ontwikkel.
7. Kognitiewe vaardighede kry 'n regmerkie.
8. En dit is veilig om mee te speel.
Sonder twyfel is dit deel van jou kind se speelgoedboks, as jy 'n omgee-ouer is.
Kontakpersoon: