Afrika Mokhosi (gr. 11) en Wilhelm Erasmus (gr.12) |
Tuesday, 30 June 2015
HTS se verteenwoordigers op die Junior Stadsraad.
Monday, 29 June 2015
Sunday, 28 June 2015
Saturday, 27 June 2015
Sokkerwedstryd teen Thotagauta!
Die 0/17-span! Kaptein: Khotso Chomane, 2de van links, agter. |
Friday, 26 June 2015
Tekkie van die maand!
Mandlazi Shandy! |
Thursday, 25 June 2015
Oefen vir die lewendige uitsending oorsee!!!
Die Aquabioniete aan die oefen!!! |
Goeie nuus
wat die klomp SAGE-deelnemers gekry het, is dat die SAUK die hele kompetisie
gaan dek en dat dit terselftertyd ook na die oorsese deelnemende lande
uitgesaai gaan word. 'n GROOT geleentheid wat nie sommer elke dag met
skoolleerders gebeur nie! Die SA-kampioenskappe vind vanjaar in Bloemfontein plaas.
Tuesday, 23 June 2015
HTS Melodrama 2015
'n Heerlike
melodrama word deur HTS Welkom aangebied. Kom ontspan en geniet die "gaskunstenaars"
wat Welkom die 23ste en 24ste Julie besoek.
Karien van
Jaarsveld, DJ Ossewa, Jay en Lianie May, Taylor Swift en Robbie Wessels is maar
enkele van die "gaskunstenaars" wat Welkom in hulle besige
konsertskedule ingesluit het.
Kontak die
skool (057 3523255) vir verdere inligting. Vergeet vir een aand van al jou
sorge en laat ander vir jou die ligter kant van die lewe sien! (met of sonder ESKOM)
Verdere inligting.
Verdere inligting.
Sunday, 21 June 2015
History of Father's Day!
The world owes thanks to Ms
Sonora Louise Smart Dodd a loving daughter from Spokane, Washington as
it is because of her struggle that Father's Day saw the light of the day.
The idea of Father's Day celebration originated in Sonora's mind when she per chance listened to Mother's Day sermon in 1909. Fairly mature at the age 27, Sonora pondered if there is a day to honor mother then why not for father? Sonora felt strongly for fathers because of the affection she received from her own father Mr William Jackson Smart, a Civil War veteran. Sonora's mother died while childbirth when she was just 16. Mr Smart raised the newborn and five other children with love and care.
Inspired by Ms Anna Jarvis's struggle to promote Mother's Day, Ms Dodd began a rigorous campaign to celebrate Father's Day in US. The Spokane Ministerial Association and the local Young Men's Christian Association (YMCA) supported Sonora's cause. As a result Spokane celebrated its first Father's Day on June 19, 1910. Though there was initial hesitation the idea gained gradual popularity all over US and Fathers Day came to be celebrated in cities across the country.
Looking at the heightened popularity of
Father's Day in US, President Woodrow Wilson approved of this idea in 1916.
President Calvin Coolidge too supported the idea of a national Father's Day in
1924 to, "establish more intimate relations between fathers and their
children and to impress upon fathers the full measure of their
obligations". After a protracted struggle of over four decades, President
Lyndon Johnson signed a presidential proclamation declaring the third Sunday of
June as Father's Day in 1966. Then in 1972, President Richard Nixon established
a permanent national observance of Father's Day to be held on the third Sunday
of June. Sonora Smart Dodd was honored for her contribution at the World's Fair
in Spokane in 1974. Mrs. Dodd died in 1978 at age 96.
Saturday, 20 June 2015
The triangle in the sky!
Today, Saturday 20th July, the
crescent moon forms part of a lovely triangle with Venus (bottom right) and
Jupiter (top right). This picture was taken at 18:45.
Jupiter and Venus are the brightest “stars” in our skies
this month. Keep an eye on them for the next few weeks. They will move closer
together and pass each other at the end of the month. When the moon orbits back
into this part of the sky (18th July), a similar triangle will be seen, but
with Venus above Jupiter.
SAGE Nasionale kompetisie!
Aquabionic neem 4 Julie 2015 aan die nasionale kompetisie in Bloemfontein deel. Tekkie-sterkte aan die span! Hou die skool se naam hoog!
Viva, SAGE!!
Viva, SAGE!!
Friday, 19 June 2015
Skaakspelers presteer!
Muuzo Kraai (silwer) en Lefa Mofokeng (goud) |
Hierdie
leerders het die geheim van skaak ontdek. Dit ontwikkel nie net jou brein nie, dit
hou jou brein ook fiks. Daarom dat hulle
almal al 'n hele klompie jare aan dié sport deelneem.
Tydens 'n
interprovinsiale skaakkompetisie, het hulle elk met 'n medalje huis toe gegaan,
maar belangriker, 'n meer geoefende brein...
Die Mofokeng-broers is reeds 10 jaar toegewyde skaakspelers, terwyl die ander klompie so ongeveer 5 jaar speel.
Die Mofokeng-broers is reeds 10 jaar toegewyde skaakspelers, terwyl die ander klompie so ongeveer 5 jaar speel.
Kanya Gojo, Letlotlo Mofokeng en Rethabile Majoe (almal brons) |
Thursday, 18 June 2015
Gespesialiseerde onderrig
Senior amptenare by die Nasionale Departement
van Onderwys het by 'n onlangse vergadering van tegniese skole bevestig dat
gespesialiseerde onderrig gaan terugkom, sodat leerders wat tegniese vakke
neem, meer vaardighede kan leer. Leerders sal dan kan kies om te spesialiseer
in byvoorbeeld Houtbewerking, Siviele Konstruksie, Pas- en Draaiwerk, Elektriese
Kragstelsels, Motorwerktuigkunde, ens.
Volgens hierdie senior beamptes is die
veranderinge spoedeisend, omdat dit noodsaaklik is om die vaardigheidstekort in
Suid-Afrika aan te spreek. Tegniese onderrig en tegniese vaardighede is so
belangrik in die tydvak waarin ons leef.
Leerders wat volgende jaar in graad 8 begin,
sal beslis vanaf graad 10 hierdie gespesialiseerde tegniese onderrig kan
ontvang. Met die oog op die land se toekoms, is dit van kardinale belang dat
graad 7-leerders ingeligte besluite moet neem.
By HTS word leerders toegerus met lewensvaardighede sodat hulle kan groei en hul plek in die samelewing kan volstaan.
Kies nou, kies reg, want dit is belangrik dat jy
jou volle potensiaal moet kan bereik.
Tuesday, 16 June 2015
Jeugdag!!
Onthou Madiba se woorde en gebruik dit ook in hierdie eksamen! Sterkte met die res van die eksamen en gebruik jou Jeugdag sinvol!! Viva, geleerdheid!
Monday, 15 June 2015
Sunday, 14 June 2015
MJC se skoonmaakprojek!
2015 se groot skoonmaak! |
Saturday, 13 June 2015
Wednesday, 10 June 2015
Tekkie(s) van die maand!!
Christopher Brummer en Pieter Pretorius samel geld en kos in vir Claws Welkom!! |
Monday, 8 June 2015
Friday, 5 June 2015
Thursday, 4 June 2015
Wednesday, 3 June 2015
Graad 8's ontvang Bybels!
Voor: Lebatla Sabata, Tshepo Ramoeba en Ntsikelelo Nohako. Agter: Mnre. Ben Barnard, Christo Els, Johan Fouche en Gian Marais. |
Die graad
8-leerders het Bybels van die Gideons ontvang. Mnr. Ben Barnard wat elke jaar deel is van die span wat die skool besoek, was self 'n oudleerling van HTS. Hy het in 1964 gematrikuleer.
Tuesday, 2 June 2015
Monday, 1 June 2015
SAGE-deelnemers is almal wenners!!!
Die Suid-Afrikaanse kompetisie vind 4 Julie by die Universiteit in Bloemfontein plaas. En so vier weke verderaan ding die bestes uit elke land teen mekaar mee.
Vanjaar sal die 13de Wêreldbeker van SAGE in Seoul, Suid-Korea plaasvind. Vanaf 7 - 10 Augustus gaan sake tussen 'n klomp spanne uitgesorteer word. SAGE (Students for the Advancements of Global Entrepreneurship) is die breinkind van Dr.Curt DeBerg van die Sentrum van Entrepreneurskap aan die Kaliforniese Universiteit, Chigaco. SAGE is 'n internasionale niewinsgewende organisasie wat hoërskoolleerders blootstel aan besigheidsvaardighede en sosiale entrepreneurskap op 'n etiese en sosiaal-verantwoordelike manier. Hierdie organisasie baan die weg vir die jeug om besigheidsvaardighede aan te leer, maar om in dieselfde asem hulle bydrae tot die gemeenskap te lewer en ook terug te ploeg in die gemeenskap. Die "vader" van SAGE met sy span van vyf was in 2010 in Suid-Afrika. Dr. Curt DeBerg was al by 2 vorige geleenthede in Bloemfontein.
Subscribe to:
Posts (Atom)