Friday, 31 July 2015

Gee mekaar 'n kans!


We Remember Them


Charlie Brown
At the rising of the sun and at its going down,
We remember them.

At the blowing of the wind and in the chill of Winter,
We remember them.

At the opening of buds and in the rebirth of Spring,
We remember them.

At the blueness of the skies and in the warmth of Summer,
We remember them.
At the rustling of leaves and the beauty of Autumn,
We remember them.

At the beginning of the year and when it ends,
We remember them.

2 April 1997 - 24 Julie 2015
As long as we live, they too will live;
for they are now a part of us, as we remember them.
When we are weary and in need of strength,
We remember them.

When we are lost and sick at heart,
We remember them.

When we have joys we yearn to share,
We remember them.

When we have decisions that are difficult to make,
We remember them.

When we have achievements that are based on theirs,
We remember them.

As long as we live, they too shall live,
for they are a part of us, as we remember them.

(Author Unknown)

Monday, 27 July 2015

Matrieksertifikate vir 2014

Matrieksertifikate vir 2014 is in die kantoor beskikbaar.

Leerders is meer as welkom om die matrieksertifikate te kom afhaal.  

Please remember you identification document when you come to collect.


Sunday, 26 July 2015

2015 se melodrama: TekkieTonic

Op die foto verskyn Christopher Brummer (lid van Aqaubionic),
mevv. Jeannette Guy, Dawn Ray, haar wederhelf mnr. Des Ray en
Pieter Pretorius (lid van Aqaubionic)
HTS-personeel het Tekkie Tonic, 'n melodrama, uit die boonste rakke aangebied.

'n Heerlike program is Woensdag- middag vir die senior burgers van Welkom opgevoer en so halfpad deur die program, is die gaste getrakteer op tee en koek. En terwyl hulle die innerlike versterk, het mnr. André van Dyk tussen die gaste rondbeweeg, terwyl hy die een liedjie na die ander op die trek- klavier gespeel het. Party mense het skoon heimwee gekry en dit het hulle laat terugverlang na hulle jongdae!!  

Daarna kon die gehoor weer hulle lagspiere oefening gaan gee.  

Karien van Jaarsveld, DJ Ossewa, Jay en Lianie May, Taylor Swift en Robbie Wessels is maar enkele van die "gaskunstenaars" wat opgetree het en die gehoor met hulle sang en danspassies vermaak het.




Saturday, 25 July 2015

Is tegniese opleiding noodsaaklik? Dink aan rekenaaringenieurs!

Die wêreld sonder rekenaar-ingenieurs!

Friday, 24 July 2015

HTS se eie rockers in lewende lywe!!

Waar: HTS skoolsaal
Wanneer: 24 Julie 2015
Tyd: 18:00
Kom lag en ontspan!

Is tegniese opleiding noodsaaklik? Dink aan elektriese ingenieurs!

Die wêreld sonder elektriese ingenieurs! 

A bad report?


Tuesday, 21 July 2015

Effective Mentors

Can be trusted, relied upon, and are consistent

Give their mentees support, encouragement, and freely share knowledge

Listen more and judge less

Are sensitive to youth’s preferences for activities and discussion

Offer to help youth be whoever he wants to be
Are open to 1-on-1 conversations when needed


Monday, 20 July 2015

Join the Mentor Club!


Melodrama uit die boonste rakke!

Kom ontspan en oefen die lagspiere Vrydagaand, 24 Julie 2015, saam met die HTS-personeel!

Sunday, 19 July 2015

Be a mentor! Inspiring all Tekkies to be strong, smart and bold


Did you know that at-risk young adults who had a mentor are 35% more likely to aspire to graduate than those who did not have mentors? 

Growing up, navigating obstacles as a teenager or throughout your professional career, who shaped your life through mentorship? Who inspired your success?

Do you want to know more?




Friday, 17 July 2015

Is tegniese opleiding noodsaaklik? Dink aan kommunikasie-ingenieurs!

Die wêreld sonder kommuni-
kasie-ingenieurs!

Wednesday, 15 July 2015

Civil Engineer

The fruits of civil engineers’ labors are seen everywhere – they have hands in building bridges, retrofitting buildings and damming reservoirs.

Further information!

Monday, 13 July 2015

Mechanical Engineer

If you’re looking for work that offers the perfect blend of right- and left-brain thinking, consider mechanical engineering. In this line of work you’d get the chance to shepherd devices from the theoretical design phase (hence, the right brain) to the technical production phase.

Mechanical engineers often have an innate curiosity about the way things work.

Click here for more information.

Friday, 10 July 2015

Is tegniese opleiding noodsaaklik? Dink aan lugvaartingenieurs!

Die wêreld sonder lugvaart- ingenieurs!

Thursday, 9 July 2015

Monday, 6 July 2015

Sunday, 5 July 2015

Reg vir aksie!

Die Eerste Span, saam met hulle afrigter, mnr. JD van den Berg en die kaptein, Tiaan Potgieter.
Nog foto's hier!

Neels de Villiers: "Aangename kennis, HTS!"


Friday, 3 July 2015

Kriekettoer: dag 1!

Die Eerste Krieketspan is tans op toer in die Rustenburg-omgewing. Hulle gaan drie wedstryde speel, sodat hulle so 'n bietjie aan hulle vaardighede kan slyp, voordat die skool vir die derde kwartaal begin!

"Kyk hier hoe ons swem!!"

Laaste klasse vandag vir die matrieks!



Thursday, 2 July 2015

Strategiese beplanning

Die skool se personeel het 'n kursus in strategiese beplanning gedoen wat deur mnr. André Erasmus aangebied is van Education Platform.

Kliek hier vir nog foto's en hier vir verdere inligting.

Verbeter jou prestasies! Slim leerders speel skaak!!


Dat skaak ’n belangrike rol by die opvoeding van kinders kan speel, word al meer en meer deur die regering, ouers en opvoedkundiges besef. Die regering se ernstige benadering word weerspieël deur die feit dat president Zuma reeds aangekondig het dat skaak reeds in 2010 een van die ses sportsoorte is wat in die toekoms verpligtend by alle skole gaan wees. Teen 2012 is skaak reeds by 2000 skole geïmplementeer. In 39 lande in die wêreld is dit reeds ‘n verpligte skoolvak.
Skaak is ‘n fantastiese en opwindende spel wat ‘n speler oneindige plesier verskaf. Dit het ook die voordeel dat ‘n speler se denke, konsentrasie en insig ongelooflik verbreed en verdiep word.
Lees verder!

Wednesday, 1 July 2015

Believe in yourself!

A bird sitting on a tree is never afraid of the branch breaking,
because its trust is not on the branch but on its own wings.

Always believe in yourself.