Wednesday 29 June 2016

"Eksamenvlaters..."

# Vraag: Maak 'n sin met die woord tewens.
Antwoord: Ons hond het drie kleintjies gekry. Een reun en twee tewens.

# Vraag: Noem drie versamelname.
Antwoord: Vlieëpapier. Asblik. Stofsuier.

#Vraag: Hoekom slaap 'n uil in die dag?
Antwoord: Omdat hy nagdiens doen.