Saturday 11 February 2017

VRL-kamp by Parys

Siya en Buhle tydens die VRL-kamp. Siya sê dat hy baie geleer
het, dat hy die kamp baie geniet het en dat hierdie een
van sy heerlike skoolherinneringe gaan wees!!!  
Dankie, mnr. Croukies!