Friday 1 December 2023

Die top 10 na Gold Reef City ...

Die 40 top 10-leerders kon die vreugde smaak van hulle kant bring. Hulle het hard gewerk om die voorreg te hê om hierdie dag in die goue stad deur te bring, met al die vermaak, lag en lekkernye 





Die fotograaf van die dag was Manana Togo.