Monday, 16 February 2026

LOL: Blou Maandag-humor ...

* 'n Onderwyser in die diep Noord-Kaap berei so deeglik as moontlik sy Engelse les (derde taal) voor vir die inspekteur se besoek.
Na die les sê die inspekteur: "Ek kan sien u het moeite gedoen, maar selfs hier in Noord-Kaap behoort onderwysers darem te weet 'Trees have carrots' is nie korrek nie."
"Ai, Meneer, en ek het nogal gisteraand met my vrou gestry en vir haar gesê dit moet 'Trees has carrots' wees ..."

* In the veld there is many cows, perhaps one is a bull.
So het klein Jannie sy Engelse mondeling begin.