Monday, 9 February 2026

LOL: Blou Maandag-humor ...

Eksamenflaters:

* Wat is die manlike vorm van weduwee?
Antwoord: Skaduwee.
 
* Wat beteken die afkorting ds.?
Antwoord: Doodseker

* Voltooi die volgende idioom: Hoe kaler jonker, ...
Antwoord: ... hoe lekkerder in die donker.

* Vraag: Maak ´n sin met ter aarde bestel.
Antwoord: Wie op ter aarde bestel so ´n groot koek?