![]() |
Richard Owuru het 'n derde plek in die 0/19 200m finaal
gekry. Hy het gister 'n vierde plek behaal in die 0/19
100m finaal, met 'n verskil van 0.01 vir derde.
|
Baie geluk. Rus goed die vakansie en takel die tweede kwartaal met spoed!!
![]() |
Sizwe Mtsambela was tweede in die semifinaal van die 200m, Baie goed. Gelukkig is daar nog 'n 2017!! |
![]() |
Vinnige voete... Sizwe Mtsambela, Siyabonga Ntathi, Richard Owuru en Adrian Olivier. |