Wednesday 1 April 2020

Voorstelle vir matriekafskeid 2020

Dankie, mev. Botes vir die vroegtydige
voorstelle. Aangesien dit na 'n wintertema
lyk, sal die datum moet verskuif. Stuur
voorstelle so gou as moontlik in.