Saturday, 31 January 2015

Dit is nooit te laat om dankie te sê nie

Lees die merkwaardige verhaal van 'n baie besondere gesin wat vir mnr. Cor du Plessis na 49 jaar kom bedank het vir die rol wat hy in hulle lewens gespeel het!

Tuesday, 27 January 2015

Library prefects



Don't judge a book by it's cover!! Why not?

Monday, 26 January 2015

Klub Guru

Hier is hulle - die eerste lede!!! Wil jy weet wie hulle is?

Sunday, 25 January 2015

Hierdie is die begin van jou suksesvolle reis met Afrikaans

 Welkom by openlanguages.net (Afrikaans).
   Ku soo dhowow openlanguages.net (Somali). 
     Wamkelekile kwa openlanguages.net (Xhosa).


Dr. Jacques du Plessis has 30 years of experience teaching Afrikaans in the USA and using technology to innovate the experience. 

This site is your ticket to Afrikaans.
Go to a new adventure 

Saturday, 24 January 2015

Die ligter kant van fisika

Fisika kan jou ook laat glimlag!

Geniet die ligter kant!

Friday, 23 January 2015

Die aftel na 2016 het reeds begin!

Lees meer oor hierdie besondere prestasie wat Jaun Odendaal, jongste van mnr. en mev. Bertus Odendaal behaal het.

Thursday, 22 January 2015

56 jaar oud!!

Die skool se jare stap aan en baie leerders het hulle opleiding, kennis en vaardighede die afgelope 56 jaar tussen die vier mure van die tegniese skool ontvang.

Saturday, 17 January 2015

Graad 8's is nou ware Tekkies




Om deel van die Tekkie-familie te word, is allerlei oefeninge, oriënteringsgeleenthede en ken-mekaar-sessies gehou. Lees meer hiervan.

Friday, 16 January 2015

Miles of smiles!


Enjoy your weekend!


Thursday, 15 January 2015

Januarie-verjaardae!


Gaan loer hier om te sien wie is vandag 'n hele 365 dae ouer!

Baie geluk! Mag dit 'n blomjaar vir elkeen wees!!

Monday, 12 January 2015

Skoolhoofboodskap

'n Boodskap van die skoolhoof aan die graad 8-leerders. 

Lees meer oor die tegniese sprong wat jy in jou toekoms gemaak... 

Tekkiekalender

Hou die kalender dop vir belangrike datums.

Kliek hier vir verdere inligting.

Sunday, 11 January 2015

Inspirasie!


Het jy so 'n bietjie inspirasie nodig vir die week? Lees hier!

Saturday, 10 January 2015

Go Granny go!


This is a tribute to all the Grandmas and Grandpas who have been fearless and learned to use the computer...

Friday, 9 January 2015

School jokes

A few jokes to get you in the mood for "Back to school" Click here.

Tuesday, 6 January 2015

Matriekuitslae

Baie geluk aan al die matrikulante wat onderskeidings en ander puik prestasies behaal het.

Lees verder as jy wil weet wie die toppresteerder vir 2014 is.


Friday, 2 January 2015

Die einde is in sig!!

Die lang wag van die 2014-matrieks amper verby!!

Thursday, 1 January 2015

Poeding vir die nuwe jaar!

As jy skielik 'n maklike poedingresep nodig het, kliek hier om jou probleem vinnig op te los!! Daar is selfs 'n wenk of twee as ESKOM nie saamwerk nie.

Goeie wense vir 2015

Mag 2015 vir jou 'n blomjaar wees. Kliek hier vir nuwejaarswense.

Saturday, 27 December 2014

Onnies van 1995!!

Wil jy weet hoe het HTS se onderwysers in 1995 gelyk? Kliek hier en rol af!!

Sunday, 21 December 2014

Saturday, 20 December 2014

Kerswense

Geseënde Kerswense vir ons lesers!!

Huweliksklokke

Lees meer oor Neil en Beaula se groot dag!

Friday, 19 December 2014

Hou jy van blou?

Watter rol speel kleur tydens 'n onderhoudsvoering? Kry jou antwoord hier.

Het jy geweet?

Wil jy jou algemene kennis verbreed met bondige nuttelose feite? Besoek die bladsy: Het jy geweet?

Thursday, 18 December 2014

Elvis saam met Mathys Roets

HTS se Elvis-trots het saam met Mathys Roets gesing. Lees meer ...




Wednesday, 17 December 2014

Die broodjieprojek

Tekkie-personeel verantwoordelik vir die broodjieprojek.

MINstens een Vrystater was by Min se 80ste verjaardag

'Min' mense kan sê dat hulle die geleentheid gebied is om 'n baie besondere mens en ikoon in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf en liefling van die silwerdoek in lewende lywe te kon ontmoet. Maar dit was André van Dyk se voorreg. Lees verder ...

Friday, 5 December 2014

Thursday, 4 December 2014

2014 se Dux-leerder

Michael Pretorius se lewe bestaan nie net uit akademie nie. Lees verder oor hierdie talentvolle jong man.

Wednesday, 3 December 2014

Nceba die Hugh Masekela van die Goudvelde

Lees meer oor die leerder wat 'n sprong gemaak het van die meganiese werkswinkel na die musiekwêreld!!

Monday, 1 December 2014

Tekkie-atletiek

Die atletiek van 2014 het groot genot vir die skool en die afrigters verskaf. Lees meer hieroor.

Koshuisnuus

Nuusgebeure in en om Huis Gratia. Lees meer hieroor.

Sunday, 30 November 2014