Monday, 5 September 2022

Maandag-motivering

"Wat jy ook al doen, doen dit met al jou krag." - Marcus Tullius Cicero

Sunday, 4 September 2022

Viva, hokkie!

 



Trio 10 - 0 HTS 
Goudveld 2 - 1 HTS 
Witteberg 1 - 1 HTS 
Henties 1- 2 HTS
Lees HIER wat belangrik is in die lewe!

Sportdag te Kroonstad

 




[Dankie, mnr. JD van den Berg vir die foto's - dit word baie waardeer!]

Sunday thoughts: Happiness ...


 

Thursday, 1 September 2022

Asenathi Jongile sê:

Ek het op 'n baie jong ouderdom verlief geraak op sokker en die passie wat ek daarvoor het, is ondenkbaar. Ek het mense wat my inspireer en na wie ek kan opkyk. Hulle motiveer my om nooit moed op te gee nie en altyd aan te hou. Bruno Fernandes is my rolmodel.

En nou speel ek vir die skool se eerste span. Ek is trots om die skool te verteenwoordig.

Wednesday, 31 August 2022

Tuesday, 30 August 2022

Sport verander my lewe!

Hoe het sport my lewe verander?
Dit het van my 'n beter persoon gemaak.
Iemand wat weet wat regtig saakmaak.
Aan die begin van my hoërskool
het ek gedink ek's die dude en cool!
Ek het nie geweet rook is so sleg nie!
Ek stop toe ek in graad 8 misluk het ...
In my tweede jaar het ek by hokkie aangesluit.
En net daar het ek verander ... 
na iemand baie meer skrander!
Hokkie het my weer laat fluit!

Monday, 29 August 2022

Viva, debating

High five for the debating team!

 



Maandag-motivering

“Bereik die punt waar jy allergies is vir die gemiddelde! Jy dink nie gemiddeld nie! Jy is nie gemiddeld nie” - Eric Thomas

Sunday, 28 August 2022

Saturday, 27 August 2022

Extended auditions for Tekkies Got Talent (TGT)


Auditions Venue: HTS Music Room D07Grade 8 & 9: 29th August 2022
Grade 10 & 11: 30th August 2022
Time: 14:30-15:30

HTS was the best team for the language festival


Best debating team - they won all rounds with Boitshepo Lebesa as third best speaker, Lihle Xaba second best and Sam Lukhanyo as the best speaker for the language bonanza.

Wednesday, 24 August 2022

Congratulations!! Bloemfontein, here we come!!


Zander Coetzee (3de), saam met Bultfontein se leerders wat
met die eerste twee plekke weggeloop het.

Foto's: Petro Coetzee

Congratulations!! Bloemfontein, here we come!!

 
HTS Welkom het skoonskip gemaak by automotive.

Foto's: Petro Coetzee 

Woensdag-waardes

Monday, 22 August 2022

Congratulations!! Bloemfontein, here we come!!

Pogisho Maruping (2nd), Leloka Mosia (1st) and Kananelo Sabatane (3rd)

Maandag-motivering

'Jy kan as jy dink jy kan.' - George Reeves

2022: Wyshede en waarhede

Sunday, 21 August 2022

Die Tekkie-deelnemers tydens Saterdag se kompetisie

'n Tegniese skool en tegniese vakke is jou paspoort na toekomssukses!

Tegniese en tegnologiese beroepe bly in aanvraag en die aanvraag verhoog daagliks. Oorsese aanbiedinge groei en is werklik 'n wortel wat net 'n tegniese leerder kan benut. 

Jy het die regte skool gekies. Ontwikkel jou vaardighede en sorg dat jou punte aan die vereistes voldoen. Hierdie gaan jou grootste wapen in die werklose SA wees. As jy nie werk kan kry in die arbeidsmark nie, skep jy sommer jou eie werk en gee ook werk vir 'n Tekkie of twee.

Word deel van die wenspan in 'n wenwêreld!








'n Tekkie-dankie aan mnr. Sam Minne wat gesorg het dat 'n Lejweleputswa tegniese kompetisie, SYRAC se skaakkampioenskappe vir laerskole, vergaderings (Vrydag en Saterdag) seepglad verloop het, met stoele en tafels wat op 'n drafstappie verskuif moes word om aan almal se behoeftes te voldoen.

Congratulations!! Bloemfontein, here we come!!


2022: Wyshede en waarhede

Tekkies, neem deel!!


Tekkies, registreer en word 'n meester in hoe om jou opstel aan te pak en te skryf .  

Luister na die stories, meomoriseer hierdie sinne en gebruik hulle tot jou voordeel!

Registreer HIER! Dit is gratis/verniet/mahala/free/libre/simahla/vrij/frei/gratuito!!!

Die kompetisiereëls sal in die klas aangekondig word. Gebruik minder as 5 minute 'n dag om jou Afrikaans vir hierdie eksamen te verbeter!! 

Viva GOEIE PUNTE!!