Tuesday 17 February 2015

2015 se matriekraad!

Die leierskap van HTS is gesetel in die matriekraad. 
Aan die stuur van sake is die voorsitter Lebohang Lengau (9de van links) en 
ondervoorsitter Drikus Jacobs (8ste van links). Op die res van die foto verskyn:
Mnr. Francois Crauwcamp (mentor), Thato Thobatsi, Songezo Manqobe, 
Willem-Thys van Tonder, Tian Marais, Thato Marumo, Drikus Jacobs, Edward 
Bailey, Lebohang Lengau, Bongani Khambule, Mahemu Mahemu, 
Sibonese Sigcawu, Thabang Morake en Mnr. Pieter Swanepoel (skoolhoof).