Monday 9 February 2015

Klere maak dikwels die man...!

Van die graad 12B's besig om hulle
vere reg te skud vir die foto!
Die graad 12's is uitgevat in hulle nuwe oortrektruie wat hulle vandag gekry het. Hier is die graad 12C's - "gedress en gepress!"