Monday 25 April 2016

Siyabonga Nyathi!!

Hier deel hy  twee van sy slagspreuke!

Die filosoof, Lao Tzu, is 'n groot gunsteling van Siya!
Siyabonga Nyathi is een van HTS se uitstekende atlete.

Hierdie atleet glo aan self- motivering en daarvan getuig sy WA-profielfoto.