Friday 27 May 2016

Tekkie Ensemble - 86%

Tekkies se koor het aan Goudveld Hoërskool se
Afrikaanse Taal- en Kultuurfees deelgeneem.
Mev. Anderson het spesiale vermelding gekry en die
beoordelaar het die volgende van haar gesê:
* Haar dissipline op die verhoog is iets spesiaal.
* Haar beheer oor die sangers en hulle fokus op haar, is
noemenswaardig.
* Dankie vir die fantastiese werk wat sy met hierdie seuns
doen!