Wednesday 31 August 2016

Tuesday 30 August 2016

Monday 29 August 2016

Jy is nie 'n mislukking nie...

Mislukking beteken nie dat jy ‘n mislukking is nie…
Dit beteken wel dat jy nog nie suksesvol was nie.

Mislukking beteken nie dat jy nog niks bereik het nie…
Dit beteken wel dat jy al iets geleer het.

Mislukking beteken nie dat jy ‘n dwaas was nie…
Dit beteken wel dat jy hope geloof het.

Mislukking beteken nie dat jy verneder is nie…
Dit beteken wel dat jy bereid is om te probeer.

Mislukking beteken nie dat jy nie oor die vermoĆ« beskik nie…
Dit beteken wel dat jy dit op ‘n ander manier moet probeer doen.

Mislukking beteken nie dat jy minderwaardig is nie…
Dit beteken wel dat jy nie perfek is nie.

Mislukking beteken nie dat jy jou lewe gemors het nie…
Dit beteken wel dat jy ‘n rede het om van vooraf te begin.

Mislukking beteken nie dat jy moet moed opgee nie…
Dit beteken wel dat jy harder sal moet probeer.

Mislukking beteken nie dat jy dit nooit sal maak nie…
Dit beteken wel dat dit ‘n rukkie langer sal neem.


(Internet) 

Sunday 28 August 2016

Saturday 27 August 2016

Friday 26 August 2016

Wednesday 24 August 2016

Tekkies, do more...

Do more than belong: participate.
Do more than care: help.
Do more than believe: practice.
Do more than be fair: be kind.
Do more than forgive: forget.
Do more than dream: work.

Tuesday 23 August 2016

Monday 22 August 2016

Thanks for the memories...




























Photos: Katleho Moletsane

Tekkies, we must...

We must be silent before we can listen.
We must listen before we can learn.
We must learn before we can prepare.
We must prepare before we can serve.
We must serve before we can lead.

(William Arthur Ward)

Saturday 20 August 2016

Friday 19 August 2016

Thursday 18 August 2016

Tegniese Simposium!

Dr. Gillian Arendse van Stellenbosch was die programleier by
die simposium van Sasol se Techno X2016. Mnre. Henk J van

Vuuren en Francois Crauwcamp het die simposium 
bygewoon! Foto: Henk J van Vuuren




















Who is Gillian Arendse?

I've been involved in education and training since 1997. I've participated in a number of interventions aimed at promoting science through hands-on and minds-on activities. I have facilitated a number of teacher-training interventions in the physical science, specifically physics.

I have participated in a number of teacher conferences as guest-speaker and hosted a number of events as MC (NSTF awards, NRF-President's awards, Telkom teacher of the year awards, awards' functions of TUT and Medunsa, etc.). I have interacted with a number of personnel groups as motivational speaker.

The man who comes from Paarl - home of rugby, he says, which he played in the days when they didn't use boots like softies do nowadays - and does mad physics shows. That's because Gillian is also second tenor in the Libertas choir from the University of Stellenbosch, where he lectured until recently.

Gillian John was born January 1, 1971 in Paarl, South Africa. Son of John and Yvonne Arendse.

Doctor of Philosophy in Experimental Nuclear Physics, Stellenbosch University, South Africa, 1996.

Lecturer Physics Department University Stellenbosch, 1997—2007; manager Community Interaction and Training Division iThemba Laboratories, since 2008.

  • Specialties: Science communicator, Motivational speaker, Public speaker
  • (Internet)

  • Wednesday 17 August 2016

    Solo's by die Kroonstadse Eisteddfod!

    Die Tekkie-basse saam met een van die bekendste basse in
    Suid-Afrika, Raoul Beukes! Tekkie se bekende bas, Elvis
    Motaung het 'n A++ (94%) vir sy solo gekry. Cutan Khati,
    nog 'n goeie Tekkie-bas, het A++ (90%) gekry. Mev. Malinda
    Anderson verdien egter die goue medalje vir uithou-
    vermoĆ« met hierdie seuns! 

    Perform as a winner!


    Tuesday 16 August 2016

    Monday 15 August 2016

    Musieksterre!!

    Baie geluk aan 'n A++ wenspan!!

    Wenners!!

    Tekkie-koor op pad na Kroonstad se Eisteddfod!

    The truth...


    Sunday 14 August 2016

    Saturday 13 August 2016

    Sokkeruitslae!

    HTS Welkom se eerste sokkerspan
    wen 2 - 0 teen HTS Sasolburg.
    Viva sokker!!

    Soccer

    All schools in area invited

    (Magdalena.Grobbelaar 11 Augustus 2016 06:00)

    BIG soccer tournaments are to be held in the greater Matjhabeng area, with the first of these presented in 2017.

    The Paseka Sekese Youth Soccer Spectacular was established to encourage children to participate in sporting activities such as football.

    This was an initiative by Paseka Sekese, a South African footballer who plays for Bidvest Wits FC.

    Sekese was born and raised in Thabong, Welkom. He has been better known as Kaka ever since he played for the u.12 development team.

    All schools in the Matjhabeng area are encouraged to inform their learners about the event and to prepare teams.

    The first kick-off date is 4 April 2017.

    The first round will focus on primary schools.

    The tournaments will also be held for the high schools of the greater Matjhabeng. This is a way of keeping children safe and and off the streets and to discourage them from abusing drugs and alcohol.

    Schools are encouraged to enter at least eight teams per school. There will be big prizes and trophies up for grabs.

    Visit https://sites.google.com/site/
    pseksoccerspectacular, or send email to psekspectacular@gmail.com or molupeedwin
    @gmail.com for more information.

    (Vista 11 Augustus 20)

    Is jy linkshandig?

    Nou moet ons ons net beywer om dit 'n publieke vakansiedag
    te maak...

    Friday 12 August 2016

    'n Gogga byt hom in graad 8!!

    ERIK van Heerden, ’n jong liggaamsbouer van die Goudveld, het vanjaar twee eersteplekke in liggaamsbou behaal by die provinsiale kompetisie wat in Sedibeng (die ou Vaaldriehoek) gehou is.

    Op 30 Julie het hy aan sy tweede provinsiale kompetisie deelgeneem.

    Daar het hy ’n eerste plek in die o.23-universiteite-afdeling en in die o.23-ope afdeling behaal. Aangesien hy nou 21 jaar oud is, kan hy nog vir twee jaar aan diĆ© afdeling deelneem.

    NĆ” sy oorwinning daar is hy gekies om deel te neem aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe.

    Die kampioenskappe sal in September in Durban aangebied word. Sedert sy gr. 8-jaar oefen hy elke dag in die gimnasium. Dit is waar die gogga hom gebyt het.

    Net daar het hy ’n wilsbesluit geneem om die sport te bemeester.

    Dit is vir hom ’n aansporing om die resultate van harde oefening te sien. “Hoe meer jy insit, hoe meer kry jy uit,” sĆŖ Erik.

    Die sport vereis baie selfdissipline en deursettingsvermoĆ«. Erik oefen van Maandag tot Sondag. Sy dag begin 05:00 en hy oefen op ’n leĆ« maag vir 60 minute lank, saans se oefensessie is ’n volle 90 minute lank.

    Sy dieet is ontsettend belangrik. Hy moet agt keer per dag eet. Die dieet bestaan hoofsaaklik uit eierwitte, 1,2 kg gaar vleis (wild of hoender), hawermout-pap, basmati-rys en patats.

    Al sy kennis rakende die sport het hy self nageslaan. Wyle Jannie Miles ’n bekende in die liggaamsboukringe het hom ook touwys gemaak en raad gegee.

    Die twee titels wat hy op 30 Julie losgeslaan het, dra hy aan wyle Miles op. (Hy was die eienaar van Fitness Connexion in Welkom en het op 2 Junie tragies verongeluk.)

    Sy rolmodel is Dexter Jackson (47), omdat hy ongelooflike genetika het vir liggaamsbou en altyd in ’n goeie kondisie is.

    Van Heerden is in 1995 in Bloemfontein gebore. In 2007 verhuis hulle na Welkom waar hy sy laerskoolloopbaan by die St. Helena Laerskool voortsit. In 2013 matrikuleer hy aan die HTS Welkom en is tans ’n derdejaar-BEd-student aan die Noordwes-Universiteit.

    Liggaamsbou is ’n baie duur sport en hy hoop om voor die kampioenskappe borge te kry om al sy kostes te dek.

    Uit: Vista Donderdag 11 Augustus 2016)

    A leader... a great leader...


    Thursday 11 August 2016

    Wednesday 10 August 2016

    Tuesday 9 August 2016

    Monday 8 August 2016

    Sunday 7 August 2016

    Saturday 6 August 2016

    Friday 5 August 2016

    Thursday 4 August 2016

    Wednesday 3 August 2016

    Tuesday 2 August 2016

    Monday 1 August 2016

    You can't overdose!

    Good luck, guys!