Sunday 11 September 2016

JARU 7's-rugbytoernooi!

Foto's: JD van den Berg















Die uitslae van die naweek:

HTS Welkom teen Rustenburg Hoërskool: 19 - 12

HTS Welkom teen Bergsig A: 19 - 15

HTS Welkom teen Bergsig B: 21 - 5

HTS Welkom teen Allen Glen (semifinaal): 36 - 7

HTS Welkom teen Rustenburg in die finaal: 17 - 28!!

'n Baie goeie vertoning en ons is met reg trots op hierdie staatmaker-Tekkies! Baie geluk, Manne!