Tuesday 27 September 2016

Kaskar bestem vir groter dinge...

Phillip Myburg en Francois Starbuck, twee graad 9-leerders, is elke dag in die werkswinkel, besig om hulle "droomkar" te bou om eerskomende Saterdag aan 'n kompetisie deel te neem.
Ons hou hulle vordering met valkoë dop!