Tuesday 31 January 2017
Monday 30 January 2017
Sunday 29 January 2017
Saturday 28 January 2017
HTS se atletieksterre te Sasolburg!
Siya Nyati |
Siya Nyati is weereens HTS se ster van die byeenkoms!
Hy het goud gekry vir sy hekkies-item, sowel as vir verspring. 'n Man met 'n missie!
Mordicai Cau het goud vir hoogspring gekry en ook sy persoonlike beste hoogte aangeteken. Tshepo Raseboka het silwer vir hoogspring gekry.
Vincent Sefuti het silwer vir die 100m O/14 gekry en 'n welverdiende goud vir die 100m-hekkies!
Mordicai Cau |
Tshepo Raseboka |
Friday 27 January 2017
Thursday 26 January 2017
Siya streef na vinniger, hoër en verder...
Siyabonga Nyati stel 'n nuwe rekord op vir die 300m hekkies, asook 'n verspringrekord tydens die atletiekbyeenkoms in Frankfort. Knap gedaan!
Wednesday 25 January 2017
Tuesday 24 January 2017
Monday 23 January 2017
Nceba Mgojo: motiveringspreker!
Nceba saam met sy mede-musiekstudente by die Universiteit! |
Dit was 'n heerlike voorreg om na die inspirerende woorde van 'n oud-Tekkie te luister wat die pad suksesvol geloop het.
Sunday 22 January 2017
Van die uitstallers tydens die tegniese saamtrek!
Subscribe to:
Posts (Atom)