|
Hierdie oupa was so versiende - hy het gesorg dat elkeen van sy kleinkinders 'n musiekinstrument kan bespeel. Die oomblik as hulle groot genoeg is om 'n instrument vas te hou, moes hulle dit leer bespeel. Op hierdie manier het hy 'n rol in elkeen van hulle lewens gespeel. Nceba is die een wie se toekoms uit musiek gaan bestaan. Nceba se
praatjie in die saal: Set your priority straight |
|
Nceba saam met sy mede-musiekstudente by die Universiteit! |
Dit was 'n heerlike voorreg om na die inspirerende woorde van 'n oud-Tekkie te luister wat die pad suksesvol geloop het.